Nicolaas Pieter Johannes (“Niklaas” of “Siener”) van Rensburg (30 Augustus 1864 – 11 Maart 1926 was ’n Boer in die Zuid-Afrikaansche Republiek – ook bekend as Transvaal – en later ’n burger van Suid-Afrika wat onder volksgenote gesien is as ’n profeet van die Boere. Gevolglik het hy bekend gestaan as Siener. Sy akkurate voorspellings van toekomstige gebeure het bestaan uit patriotiese en godsdienstige beelde. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het hy onder die Boere ’n goeie reputasie opgebou en ’n getroue kameraad en adviseur van genl. De la Rey en pres. M.T. Steyn geword.
Read more: Nikolaas Pieter Johannes ‘Siener’ Van RensburgNikolaas Pieter Johannes ‘Siener’ Van Rensburg
Categories:
Related Post
‘n Poort deur die Koue – Jan Spies‘n Poort deur die Koue – Jan Spies
n Poort deur die Koue deur Jan Spies uit Afrikaanse Kortverhale II
Kafee deur Elsa JoubertKafee deur Elsa Joubert
Kafee deur Elsa Joubert Afrikaanse Kortverhale uit Vertellers II
Die Slag van BloedrivierDie Slag van Bloedrivier
Die Slag van Bloedrivier het op 16 Desember 1838 langs die Bloedrivier in Natal, Suid-Afrika, plaasgevind. Ongeveer 470 Voortrekkers, onder leiding van Andries Pretorius, het 'n ossewalaer teen tussen 10,000