Die Slag van Bloedrivier

Die Slag van Bloedrivier waens

Dit is Saterdag 15 Desember 1838 en laat in die middag.

Teen die skuins helling van die Ntibane berg wat afloop na die Ncomo-rivier,  beweeg  64  kakebeenwaens, in rye van vier langs mekaar, getrek deur 10 osse elk, af na die rivier. Op en langs die waens, te voet en te perd, beweeg 464 Boere,  hul voorlaaiers op hul skouers, gelaai en gereed vir gebruik. Dit is die Boere- strafkommando op pad na Umgungundlovu,  die Plek van die Groot Olifant, om die Zoeloe-koning, Dingaan, te gaan straf vir al die wreedhede teenoor die Trekkers sedert  hulle intog in Natal  in Januarie daardie jaar.

Aan die spits van hierdie optog, fier en regop  op sy perd, ry Andries Pretorius,  leier en kommandant.

Lees Verder…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Post