Gatiep & Meraai

Polisie aan Meraai: “Nou hoe is Gammat dood?”
Meraai: “Die ding het gif gevreet…”
Polisie: “Nou hoekom is sy gesig en lyf so vol knoppe geslaan?”
Meraai: “Hy wou nie sluk nie…”

 Gatiep en Meraai  

1.

Gatiep en Meraai sit in die skeihof. Die regter moet besluit wie toesig van die minderjarige kind moet kry. Die regter vra vir Meraai: “Meraai, gee vir my jou redes hoekom jy toesig moet kry?” Meraai antwoord: “Djou honor, ek net nege maande aan die kind gedra en deur al die labourpains gegaan met die geboorte. Dit gee my die reg om toesig te kry.” Die regter draai na Gatiep en vra: “Gatiep, sê vir my, gee my jou redes hoekom jy toesig moet kry?”

Gatiep antwoord: “Djou honor, as ek ‘n R5,00 coin in ‘n Coke masjien gooi en hy gooi ‘n blikkie coke onder uit, is daai blikke myne of die masjien s’n??”

Erektiele Dysfunkie Virekta Tadavir 6's Cialis
Erektiele Dysfunkie Virekta Tadavir 6’s Cialis

2.

Gatiep en Meraai kom op ‘n tas af waarin daar R1000 is. Gatiep vra: “Meraai, wat gaat ons met die geld maak?!”

Meraai antwoord: “Nei, kom ons deel dit fifty-fifty!”

Gatiep kyk haar so en vra: “En wat word dan vannie anner R900?”

3.

Meraai vang Gatiep met ‘n los vrou in die bed. Sy gooi hom van die vierde verdieping af en skree: “jou blêrrie insek! As jy kan steek dan kan jy mos vlieg ook!”

4.

Gatiep vra die priester: “Hoekom dra jy jou hemp se boordjie agterstevoor?”

“Omdat ek ‘n vader is.”

“Ek is ook ‘n vader, maar dra nie my hemp so nie.”

Priester: “Maar ek is ‘n vader van duisende.”

Gatiep: “Dalk moet jy dan liewer jou broek agterstevoor aantrek!”

5.

Meraai sê vir Gatiep: “Djy moenie dink djy sal by die hemel se hek kan ingaan as djou asem so na drank stink nie!”

Gatiep: Dja Meraai, djy hou djou baaaie slim né. Maar daar is ‘n technical point van hemel toe gaan wat djy nie van weetie. My asem ganie saamie, ek blaas hom mos hier uit!”

6.

Gatiep en Meraai steel ‘n snoek, en sien toe ‘n Polisieman naderkom.

Gatiep: “Meraai, sit die snoek onder djou rok!”

Meraai: “Dit gaan stink Gatiep!”

Gatiep: “Drukkie snoek se nies toe, man!”

7.

Sielkundige vra vir Gammat: “Kyk jy vir jou vrou se gesig gedurende seks?”

Gammat: “Ek het eenkeer, en sy het redelik de moer in gelyk.”

Sielkundige:Hoe dan so?”

Gammat: “Sy het by die venster in geloer!”

8.

Gatiep is in die mood! En druk vir Meraai.

Meraai: “Nai, Gatiep, ek kannie. Ek het my Womans monthly!”

Gatiep: “Ek gee nie om of dit djou Womans Monthly of Farmers Weekly isi!, vanaand word djy gelees!”

9.

Gatiep staan opi stoep by Tygervalley en ‘n Transvaler stop by hom en vra:

”Verskoon my, maar wat is die vinnigste manier om van hier na die Waterfront te kom?”

Gatiep: ”Minee ry of loep jy?”

Transvaler: ”Ek ry!”

Gatiep: ”Daais di vinnigste manier Minee!”

10.

Juffrou vra vir Gatiep om vir haar die verskil tussen massa en gewig te verduidelik: “Neeeiii Jufffrou, se Gatiep: “Dis mos eintlik maklik”. My pa kom nou die aand by die huis en se vir my ma “Jjy’t biethe gewig opgetel.” My ma se toe vir hom “Jou massa moer.”

11.

Mavis doen aansoek vir werk.

By die onderhoud vra die eienaar: “Mavis, het jy tik geneem op skool ?”

Mavis: “Nei maneer, dai djare was da net dooswyn en dagga.”

12.

Gatiep is inni die mood & druk vi Maraai. Maraai: “Nei Gatiep ek kannie, eks op die woman’s monthly!”Gatiep: “Ek gee nie om of dit Woman’s Monthly, Farmer’s Weekly of Huisgenoot isi, vannaand worre djy gelees!!”

13.

Maraai vra vir Gatiep: “Gatiep, wat vra jy vir daai hoenner?” Gatiep antwoord: “Ek vra hom f@koll, wil djy hom iets vra?”

14.

Gatiep kyk vir oulaas na die oorskot van sy pel en se: “Ja, jy hettie mos innie hemel geglo nie en jy het ook nie innie hel geglo nie..en hier lê jy nou..All dressed up, and no where to go!”

15.

Gatiep en Meraai breek op, maar Gatiep het darem vir Meraai ‘n gift gekoop. Meraai skeur die lint af en maak die boks oop. “Wat moet ek maak met ‘n rocket?” vra sy.

Gatiep kyk vir haar en smile: “Jy soek mos space….nou F*K*F!”

16.

Die dominee stap eendag ini straat af. Gatiep kom vloek vloek ini straat op. Die dominee besluit toe hy moet iets aan die saak doen. Dominee: “Goeie dag seun.” Gatiep: “Jis!!!” Dominee: “Seun sê my waars Shoprite?” Gatiep: “Jy n*** links!, dan n*** j regs en j n*** some weer links!” Dominee:(geskok) “Seun! Weet jy met wie j praat?! Ek is die een wat jou eendag moet hemel toe lei!!” Gatiep:(dik befok) “Maar djy weet da nou nie eens waars Shoprite ni!!!!”

17.

Gatiep staan opi stoep by Tygervalley en ‘n Transvaler stop by hom en vra :”Verskoon my, maar wat is die vinnigste manier om van hier na die Waterfront te kom ?”

Gatiep :”Minee ry of loep jy ?”

Transvaler :”Ek ry !”

Gatiep :”Daais di vinnigste manier Minee !”

18.

Gatiep en Meraai kamp in die Outback en sien een oggend hoe ‘n krokodil ‘n ander toeris opvreet.

Gatiep sê vir Meraai: “Jirre Meraai’tjie, check nou daai is n regte Laney, hy’t ‘n genuine Lacosté sleeping bag!”

19.

Die Regter kyk vir Gammat in die oog en se: “Dis nou die 6de jaar na mekaar dat jy in my hof in die beskuldigdebank staan.” ‘Djou honour,’ se Gammat, ‘moenie vir my blame omlat jy nie promotion kan kry nie.’

20.

Die pastoor druk Gatiep 3 keer onder die water en na die 3de keer sê die Pastoor: “Jy’s nou gedoop en van vandag af is jy ‘n nuwe skepsel .. die ou ene is weg .. Geen alkohol meer oor jou lippe nie! So van vandag af is jy Gawie!!”

Later toe Gatiep (nou Gawie) by die huis kom, is hy reguit yskas toe. Hy haal ‘n bottel yskoue wyn uit. Hy tap die wasbak vol water en druk die bottel 3 x onder die water en sê; “djy is nou Oros”

21.

Gatiep en Maraai staan en wag vir die bus. Trok kom verby gelaai met rolle gras. Maraai: “Sien djy – dis hoe ryk mense leef!”

Gatiep: “Hoe?” Maraai: “Hulle stuur hulle lawn

weg om gesny te word!”

22.

Gatiep en Gammat is innie malhuis. Hulle besluit om onder n boom  winkel-winkel te speel. ‘n Bank is die counter

en ‘n plastic Coke kis die till. Gammat is agter die counter en Gatiep koop.

Gamat: “Ok, next!”.

Gatiep: “My ma vra n halwe bruin brood, twee sigarette en ….”

Gammat: “Half time! Djy sien die winkel is vol!. Moenie my bors warm maakie!. Djy beur nie innie. Staan agter innie lyn!”

Gatiep gee maar paar treë agtertoe en beweeg maar vorentoe soos Gammat die fictitious clients help.

Gatiep: “My ma vra n halwe bruin brood en twee los …..” Gammat:” Het djy ornaments vir ore!. Staan agter innie lyn! “

So gaan dit 7 keer en die agste keer raak Gatiep gatvol en moer Gammat oppie kop mettie kissie en stap weg. Iemand sien hoe Gammat bloei en vat hom siekeboeg toe.

Nurse: “Waar het jy seergekry?”.

Gamat: “Innie winkel nurse.”

Nurse: “Dit gaan n lang dag wees. Los maar nou die winkel stories. Waarmee het jy so seer gekry?”

Gamat; “Till oor die kop geslat nurse!”.

Nurse: “Dit gaan n fokken lang dag wees. OK, wie het jou met die voorwerp geslaan?”

Gammat: “Nie voorwerp nie nurse. Die till!”.

Nurse: “Help my!. OK kom ons sê jy was met die till oor die kop innie winkel geslaan. Wie het dit gedoen?”

Gatiep: “Wiettie nurse.”

Nurse: “Hoe de blou hell kan jy nie weet nie?”

Gammat: “Winkel was baie vol nurse!

23.

‘n professionele Gholfspeler met sy blink-nuwe Mercedes Benz stop by ‘n klein dorpie om petrol in te gooi en sy bene te rek. Hy vra vir Gatiep om VOL TE MAAK. Terwyl hy geld uit sy hempsak uithaal om te betaal, val twee gholfpennetjies op die grond.

“Wat is dit?” vra Gatiep belangstellend.

“Pennetjies!’ antwoord die speler.

“Waarvoor is dit, Larney?” vra Gatiep.

“Ek rus my balle op dit terwyl ek dryf!” antwoord die Pro.

“Eish!!!” antwoord Gatiep. “Mercedes dink ook aan alles!!!”

24.

Meraai lees die ‘Fanie en Melanie’ uitreksel en sê aan Gatiep: “Gatiep, het jhy gewiet dat hïennas net elke 2de jaar paar?”

Gatiep: “

Fokkit

Meraai, ma dan het hulle mossie iets om oor te lag nie?”

25.

Sielkundige vra vir Gammat: “Kyk jy vir jou vrou se gesig gedurende seks?”

Gammat: “Ek het eenkeer, en sy het redelik de moer in gelyk.”

Sielkundige:Hoe dan so?”

Gammat: “Sy het by die venster in geloer!”

26.

Meraai aan Gatiep: “Gaan jy my uitvat vi ete vinaand?”

Gatiep: “Sorry, ma ek gati uit met getroude vrouens nie!”

Meraai: “Fokkit, ek is jou vrou!”

Gatiep: “Sorry, ma geen uitsonderings nie.”

27.

Die polisieman vang vir Gatiep een aand met vier krewe.

Polisieman: “Meneer, het jy ‘n lisensie om hierdie krewe te vang?”

“Nee,” antwoord Gatiep – “dis sommer my troeteldiertjies hierdie. Ek bring hul elke aand om ‘n bietjie te swem. Na ‘n rukkie dan fluit ek, en dan kom hulle weer na my toe, en ons stap huistoe.”

Polisieman: “Maar jy lieg mos nou meneer!”

“Nei, kom ek wys jhou dan!” sê Gatiep.

Hy sit die krewe in die water, en hulle swem al dieper weg.

Na ‘n rukkie vra die polisieman: “Wanneer gaan jy fluit?”

“Fluit vir wie?” vra Gatiep.

“Die krewe,” and die Polisieman.

“Watter krewe?” vra Gatiep.

28.

Sê Meraai vir Gatiep: “Djy is sommer ‘n gemors. Djy gie my nie iens geld vir ‘n rok, of skoene, of blomme of tjoklits nie. Fokol nie. Van vandag af as djy iets in daai kooi wil hê, moet djy R10 op die spieltafel sit.”

Gatiep: “Daai is orraait. R10 issie so much nie.”

So gaan dit elke aand aan, en hier by die 23ste van die maand krap Gatiep in sy sak en sien hy het net R7.

“Nou wat kan ek ry vir R7?”

Meraai haak af: “Djy kan net vryf, vat en vroetel.”

“Sharp”, sê Gatiep.

Hy vryf, vroetel en vat. Vryf, vroetel en vat. Na so 20 minute spring Meraai uit die kooi en hardloop na haar kas toe.

“En nou,” skree Gatiep, “waar gaan djy? Ek is nogi klaar gevryf ie.”

Meraai skree terug: “Hou djou bek; ek wil in die kas kyk of ek nie vir djou R3 kan leen ie.”

29.

Twee bergies sit en suip in die park.

Die een vra toe vir die ander: “Gatiep, wat sal djy doen as djy die Lotto wen?”

“Nei,” sê Gatiep. “Ek koep eerste vi my ‘n wynlorrie, en drink totdat ek omtiep. DAN koep ek die hele ANC!”

“Djy koep die hele ANC…maar hoeko?” vra die dwergie.

“Djy weet mos. As ‘n man dronk is, koep djy enige k@k!!”

30.

Meraai sit wydsbeen in die son op die sypaadjie.

Polisieman: “Wat maak jy?

“Meraai: “Gou my huur betaal; nou laat ek net die kwitansie droog word.”

31.

Gatiep en Maraai stap uit Spar uit met ‘n pram.

Maraai kyk in die pram en skree: “DISSIE VERKEERDE kind!!!”

Gatiep se: ” Hou jou bek man dit is ‘n beter pram!”

32.

Gatiep is 50 jaar getroud. Die Pastoor nooi hom om met ‘n paar manne te kom gesels oor ‘n suksesvolle huwelik.

“Wat het jy gedoen om solank getroud te wees,” vra die Pastoor.

“Wel, ek het haar Italië toe geneem vir ons 25ste huweliks herdenking!” antwoord Gatiep.

“En wat gaan jy doen vir jou 50ste huweliks herdenking?” vra die Pastoor.

“Ek sal haar seker moet gaan haal!” antwoord Gatiep.

33.

Die Pastoor druk Meraai 3 keer onder die water en na die 3de keer sê die Pastoor: “Jy is nou gedoop en van vandag af is jy ‘n nuwe skepsel…die ou ene is weg. Geen alkohol meer oor jou lippe nie! So van vandag af is jy Maria!”
Later toe Meraai (nou Maria) by die huis kom is sy reguit yskas toe. Sy haal ‘n bottel yskoue wyn uit. Sy tap die wasbak vol water en druk die bottel 3 keer onder die water en sê: “Djy is nou Oros!”

34.

Juffrou: “Wat beteken kortwiek?”
Gatiepie: “Juffrou, dis soos ‘n gewone wiek, maar met ’n public holiday tussen-in!!

35.

Polisie aan Meraai: “Nou hoe is Gammat dood?”
Meraai: “Die ding het gif gevreet…”
Polisie: “Nou hoekom is sy gesig en lyf so vol knoppe geslaan?”
Meraai: “Hy wou nie sluk nie…”