Landdros : “Jy sê jy het die ring in die straat opgetel? Ek is bereid om jou die voordeel van die twyfel te gee, maar hoekom het jy dan nie die ring by die Polisie Kantoor ingegee nie?”
Gatiep: ‘Djou Honor, ek wou, maar toe lees ek wat engraved staan binne die ring – Yours Forever!”