Broodjie by Braaivleis

500ml                 karringmelk (2 koppies)

1                         pakkie groentesop (69g)

500g                  bruismeel

1                         eetlepel olie

sout

gerasperde kaas

paprika

pietersielie

Meng droë bestanddele, maak aan met karringmelk en olie. Plaas in broodpan. Strooi paprika, pietersielie en kaas bo-oor. Bak teen 180 grade Celsius vir ±1 uur.