Vergete Musiek
Maandagaand, 7 November 2016 om 19h00 bring ek hulde aan al die goue oues. Vergete musiek wat nie meer deur die kommersiële radiostasies gespeel word nie. Kom herleef saam met my die ou treffers. . Baie van julle gaan vanaand 'n liedjie vir die eerste keer hoor. En miskien word dit by jou ook 'n treffer. Daar is só baie musiek! Die nommer een treffer op die Billboard Top 100 van daardie jaar. Wat was jou top liedjie in die jaar wat jy matrikuleer het? Kan jy nog onthou. Twee dekades so no.1's van elke jaar! Kom luister saam.
Luister op jou rekenaar, jou iPhone, Tablet, jou Blackberry, iTunes, Streema of TuneIn. Hierdie bladsy is geskep vir die nagenoeg 16,452 lede op Facebook Vergete Musiek wat my daagliks herinner en terugneem op 'n nostalgiese toer! Luister gerus na die potgooi aan die regterkant van die blad - 'n potgooi wat ek oor die Alabama Studente geselskap gedoen het. Hierdie program sal ook as 'n potgooi op hierdie blad sowel as Radio Kuber Kontrei beskikbaar gestel word. Gaan besoek gerus Vergete Musiek op Facebook, en kliek 'hou van'. Plaas jou versoeke daar vir die volgende program.
Speellys 7 November 2016:
- 1969 Sugar Sugar ♪ The Archies
- 1970 Bridge over troubled water ♪ Simon & Garfunkel
- My langvlegselnooi ♪ Sias Reynecke geplaas deur Johanna Potgieter Roelofse
- Jy maak my seer ♪ Greta Jones geplaas deur Casper Jacobs
- Die krokkedil ♪ Doris Brasch en Dawie Couzyn geplaas deur Wilma V Uys
- Emergency ♪ Arno Carstens geplaas deur Johann Boshoff
- Isle of Capri ♪ Frank Chacksfield Orchestra geplaas deur Wilma Versfeld Uys
- Cry to Me ♪ Staccatos geplaas deur Antoinette Jooste Spies
- Terug na my Geboorteland ♪ Natasha Joubert geplaas deur Johanna P Roelofse
- Sieben Rote Rosen ♪ Calimeros geplaas deur Cronje Botha
- Ai meisie, meisie ♪ aCapella geplaas deur Lizette Thiart
- Goue seun ♪ Rudi en Charné geplaas deur Paul Joubert
- Baby I love You ♪ Andy Kim geplaas deur Mariette Rheeder
- Barcelona ♪ Freddie Mercury & Montserrat Caballé geplaas deur Annette Beukes
- Ek verlang na jou ♪ Anna Davel (Wouter Kellerman) geplaas deur Lou Tredoux
- That's Amore ♪ Dean Martin geplaas deur Mara van Zyl
- Chrystal Chandelier ♪ Charles Jacobie geplaas deur Nico Snygrans
- Sehnsuchtsmelodie ♪ Walter Stoltz geplaas deur Deona Aucamp
- Cent Mille Chansons ♪ Frida Boccara geplaas deur Koenie Ferreira
Speellys 19 Februarie 2016:
- The Pied Piper ♪ Crispian St. Peters geplaas deur Roland van Vuuren
- I don't wanna play House ♪ Barbara Ray geplaas deur Deon de Swardt
- My langvlegselnooi ♪ Sias Reynecke geplaas deur Johanna Potgieter Roelofse
- Jy maak my seer ♪ Greta Jones geplaas deur Casper Jacobs
- Die krokkedil ♪ Doris Brasch en Dawie Couzyn geplaas deur Wilma V Uys
- Emergency ♪ Arno Carstens geplaas deur Johann Boshoff
- Isle of Capri ♪ Frank Chacksfield Orchestra geplaas deur Wilma Versfeld Uys
- Cry to Me ♪ Staccatos geplaas deur Antoinette Jooste Spies
- Terug na my Geboorteland ♪ Natasha Joubert geplaas deur Johanna P Roelofse
- Sieben Rote Rosen ♪ Calimeros geplaas deur Cronje Botha
- Ai meisie, meisie ♪ aCapella geplaas deur Lizette Thiart
- Goue seun ♪ Rudi en Charné geplaas deur Paul Joubert
- Baby I love You ♪ Andy Kim geplaas deur Mariette Rheeder
- Barcelona ♪ Freddie Mercury & Montserrat Caballé geplaas deur Annette Beukes
- Ek verlang na jou ♪ Anna Davel (Wouter Kellerman) geplaas deur Lou Tredoux
- That's Amore ♪ Dean Martin geplaas deur Mara van Zyl
- Chrystal Chandelier ♪ Charles Jacobie geplaas deur Nico Snygrans
- Sehnsuchtsmelodie ♪ Walter Stoltz geplaas deur Deona Aucamp
- Cent Mille Chansons ♪ Frida Boccara geplaas deur Koenie Ferreira
Speellys 15 Januarie 2016:
- If I could turn back time ♪ Cher geplaas deur Nonnie Pitzer
- Groen is die land van Natal ♪ Tony en Jan geplaas deur Wilma Versfeld Uys
- The Green green grass of home ♪ Dolly Parton & Tom Jones deur Stefan le Roux
- Sunday Morning Coming down ♪ Steve Hofmeyr geplaas deur Pieter du Plessis
- Waarom kla ons gedurig ♪ Kupido geplaas deur Vallerie Crouse Schoeman
- My Oh My ♪ Slade geplaas deur Gerrit van Niekerk
- Silwer de Lange ♪ Zak van Niekerk geplaas deur Lou Tredoux
- Glass ♪ Riana Nel (Coleske) geplaas deur Victor van Wyk
- Olie Kolonie ♪ Groep Twee geplaas deur Johanna Potgieter Roelofse
- I'm a train ♪ Albert Hammond geplaas deur Pieter Oosthuizen
- Bloubergstrand ♪ Ben E Madison geplaas deur Gerrard Pieters
- The Kwai March ♪ Mitch Miller geplaas deur Joey Vermeulen
- Daar door in die Bosveld ♪ Jim Reeves geplaas deur Frik Visser
- Frieden ♪ Peter Maffay
- Ek roem U naam ♪ Syne geplaas deur Pieter Wessels
- Die Bouzouki klang ♪ Vicky Leandros deur Roland van Vuuren
- The Midnight Special ♪ CCR geplaas deur Ivor Novello
- Song of Joy ♪ Miguel Rios geplaas deur Roland van Vuuren
- The shelter of your eyes ♪ Don Williams geplaas deur Victor van Wyk Jnr.
- I love Rock n Roll ♪ Joan Jett geplaas deur Cecile van Zyl
- Guitar Heaven ♪ Neil Diamond geplaas deur Lida Robbertse
- The Old Rugged Cross ♪ Loretta Lynn geplaas deur Frik Visser
- Die hart van my eie moeder ♪ Bles Bridges geplaas deur Cahty de Jesus
- Daar's 'n man op die grens ♪ Marie van Zyl
- 'n Bietjie kwyt ♪ Phillip Moolman
- Pelgrimsreis van die Son ♪ Anneli van Rooyen
- Zanzibar ♪ Wanda Arletti
- La Paloma ♪ Nana Moskouri & Mareille Mathieu geplaas deur Annatjie Otto
- Ek is verlief op jou ♪ André Allen geplaas deur Roland van Vuuren
- De Roos ♪ Ann Christy geplaas deur Paul Stefaan Dippenaar
- Don't fly to high ♪ Joanna Field geplaas deur Ralie-Radel van Zyl Gerber
- Blame it on the Bossa Nova ♪ Eydie Gormé geplaas deur Cobus Nieuwoudt
- Ken jy die land ♪ Ivan Rebroff
- Walk that line ♪ Lacy J. Dalton geplaas deur Luce Botha
- Al lê die berge nog so blou ♪ Kaapse Afodille geplaas deur Catherina Taljaard
- Seven Spanish Angels ♪ Willie Nelson & Ray Charles deur Paul Joubert
- How do you do ♪ Mouth and Macneal geplaas deur Mariaan Willemse
- Waltzing Maria ♪ BZN geplaas deur Jors Troelie & Ria Marie Lotriet
- Sing my Lewe ♪ Alabama Studente Geselskap
- Stille Nag ♪ Gé Korsten en die Lynnwoodse Kinderkoor