
Onderstaande vir Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes, Ooskaap, Kwa-Zulu Natal, Noord Kaap en Wes-Kaap
Eerste Kwartaal
13 Januarie 2016 - 18 Maart 2016
Tweede Kwartaal
5 April 2016 - 24 Junie 2016
Derde Kwartaal
18 Julie 2016 - 30 September 2016
Vierde Kwartaal
10 Oktober 2016 - 7 Desember 2016
Datums met * word nie meer amptelik erken as publieke vakansiedae nie.
1 Januarie 2016 Nuwejaarsdag
Nuwejaarsdag
Valentynsdag Vrydag, 14 Februarie
21 Maart 2016 Menseregte Dag
Menseregtedag
25 Maart 2016 Goeie Vrydag
Goeie Vrydag
28 Maart 2016 Familie Dag
* Paas Maandag
6 April 2016 Van Riebeecksdag*
* Van Riebeeckdag
27 April 2016 Vryheidsdag
Vryheidsdag
1 Mei 2016 Werkersdag
Werkersdag
Moedersdag Sondag, 8 Mei
31 Mei 2016 Republiekdag*
* Republiekdag
16 Junie 2016 Jeugdag
Jeugdag
Vadersdag Sondag, 19 Junie
9 Augustus 2016 Vrouedag
Vrouedag
24 September 2016 Erfenisdag
Erfenisdag
10 Oktober 2016 Krugerdag *
* Krugerdag
16 Desember 2016 Rekonsiliasie
* Geloftedag
25 Desember 2016 Kersdag
Kersdag
26 Desember 2016 Welwillendheid
Welwillendheidsdag
2016 Kalender
1 Januarie 2016 Nuwejaarsdag
21 Maart 2016 Menseregte Dag
25 Maart 2016 Goeie Vrydag
21 April 2016 Familie Dag
27 April 2016 Vryheidsdag
1 Mei 2016 Werkersdag
16 Junie 2016 Jeugdag
9 Augustus 2016 Vroue Dag
24 September 2016 Erfenisdag
16 Desember 2016 Rekonsiliasie
25 Desember 2016 Kersdag
26 Desember 2016 Welwillendheid
RACHEL DE BEER
Gesterf in die Drakensberge in die winter van 1843
Die donker berge lê wit
In die sneeu van die nagtelike
weer.
Twee kinders skrik uit lit
want hul kalfie kom nie weer.
Die pad het hul verloor.
Dis koud en Japie huil!
Rachel het dus geboor
In 'n miershoop vir hom te skuil.
Sy druk hom in sy fles;
Sy gee hom haar kledy.
Haar lyfie sluit die nes,
Sodat hy nie moet ly!
Die soekers dring daarheen -
Racheltjie is wit en styf.
Japie krimp ineen -
Daar's nog lewe in sy lyf!
Sy't nooit 'n ma geword.
Maar sóós Rachel van ouds tot
Volksmoeder gegord
Weens 'n hart en siel des gouds!
© Peter Cohen Hamburg