Onderstaande vir Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes, Ooskaap, Kwa-Zulu Natal, Noord Kaap en Wes-Kaap
Eerste Kwartaal
15 Januarie 2014 - 28 Maart 2014
Tweede Kwartaal
7 April 2014 - 27 Junie 2014
Derde Kwartaal
21 Julie 2014 - 3 Oktober 2014
Vierde Kwartaal
13 Oktober 2014 - 10 Desember 2014
Datums met * word nie meer amptelik erken as publieke vakansiedae nie.
1 Januarie 2014 Nuwejaarsdag
Nuwejaarsdag
Valentynsdag Vrydag, 14 Februarie
21 Maart 2014 Menseregte Dag
Menseregtedag
6 April 2014 Van Riebeecksdag*
* Van Riebeeckdag
18 April 2014 Goeie Vrydag
Goeie Vrydag
21 April 2014 Familie Dag
* Paas Maandag
27 April 2014 Vryheidsdag
Vryheidsdag
1 Mei 2014 Werkersdag
Werkersdag
Moedersdag Sondag, 11 Mei
31 Mei 2014 Republiekdag*
* Republiekdag
Vadersdag Sondag, 15 Junie
16 Junie 2014 Jeugdag
Jeugdag
9 Augustus 2014 Vrouedag
Vrouedag
24 September 2014 Erfenisdag
Erfenisdag
10 Oktober 2014 Krugerdag *
* Krugerdag
16 Desember 2014 Rekonsiliasie
* Geloftedag
25 Desember 2014 Kersdag
Kersdag
26 Desember 2014 Welwillendheid
Welwillendheidsdag
2014 Kalender
1 Januarie 2014 Nuwejaarsdag
21 Maart 2014 Menseregte Dag
18 April 2014 Goeie Vrydag
21 April 2014 Familie Dag
27 April 2014 Vryheidsdag
28 April 2014 Skool Vakansiedag
29 April 2014 Skool Vakansiedag
30 April 2014 Skool Vakansiedag
1 Mei 2014 Werkersdag
16 Junie 2014 Jeugdag
9 Augustus 2014 Vroue Dag
24 September 2014 Erfenisdag
16 Desember 2014 Rekonsiliasie
25 Desember 2014 Kersdag
26 Desember 2014 Welwillendheid
RACHEL DE BEER
Gesterf in die Drakensberge in die winter van 1843
Die donker berge lê wit
In die sneeu van die nagtelike
weer.
Twee kinders skrik uit lit
want hul kalfie kom nie weer.
Die pad het hul verloor.
Dis koud en Japie huil!
Rachel het dus geboor
In 'n miershoop vir hom te skuil.
Sy druk hom in sy fles;
Sy gee hom haar kledy.
Haar lyfie sluit die nes,
Sodat hy nie moet ly!
Die soekers dring daarheen -
Racheltjie is wit en styf.
Japie krimp ineen -
Daar's nog lewe in sy lyf!
Sy't nooit 'n ma geword.
Maar sóós Rachel van ouds tot
Volksmoeder gegord
Weens 'n hart en siel des gouds!
© Peter Cohen Hamburg