My Volk
Die Trekpad van 'n Nasie

Top Tien Grappe IV

301.

Onnie: "Jannie, wees nou eerlik. Het jou pa jou gehelp om hierdie probleem uit te werk?"
Jannie: "Nee meneer, my pa het dit alleen reggekry."

302.
23h13...
Vrou: "Waar de hel is jy?
Man: "By die hospitaal".
Vrou: "Nou watse musiek speel in die agtergrond???"
Man: "Die dokter verjaar vandag..."

303.
Watse deel van 'n Koolkop moet mens nooit eet nie? . . . . . Die Rolstoel. 

304.

'n Passasier neem sy sitplek in by die venster op die vliegtuig. Van der Merwe klim op die vliegtuig mret sy gidshond langs hom.
Passasier: "Hoekom het jy 'n gidshond?"
Koos: "Dis 'n undercover polisie hond! Sy naam is Butch; die beste wat die Akademie tans kan lewer. Ek sal jou wys, sodra ons opstyg."
Nadat die vliegtuig 'n rukkie in die lug is...
Koos: "Soek Butch, soek!"
Die hond hardloop deur die rye totdat hy doelbewus by 'n vrou gaan sit vir omtrent 10 sekondes, terughardloop en sy een poot op Koos se been sit.
Koos: "Mooi, oubaas se honne!" en draai na die passasier: "sy het dagga in haar besit. Ek sal beheer in kennis stel en sy sal gearresteer word as ons land. Ek het haar stoel nommer reeds aangeteken.
"Wow", roep die passasier verbaas uit.
Weer stuur Koos vir Butch uit. Die hond gaan sit al snuifende by 'n stoel vir ongeveer 10 sekondes, hardloop terug en sit albei voorpote op Koos.
Koos aan passasier: "Dwelms."
Die passasier is beindruk.
Die derde keer wat Butch uitgestuur word is hy op en af, gaan sit by 'n stoel en JAAG terug na sy eie sitplek toe. Die hond beskyt die sitplek net daar!
Die passasier is gewalg deur die "goed-opgeleide" hond se optrede en kan nie sy gedrag verstaan nie.
"Wat gaan aan?" vra hy.
Koos antwoord baie senuagtig: "Die hond het sopas op 'n bom afgekom!!"

 

305.
Wat is die korrekte Afrikaanse vertaling vir 'tights' wat die vroue GYM (en ander plekke) toe dra?
'n Mompel broekie.
Jy sien die lippies beweeg, maar jy kan nie 'n moer hoor wat die doos sê nie!

306.

Dit is klein Sannie se eerste 'daardie tyd van die maand' ervaring. Baie benoud en onseker vra sy vir klein Jannie om te loer wat fout is. Jannie loer en kyk op en sê: "Ek is nou nie 'n dokter nie, maar ek dink iemand het jou eiers afgeruk!"

307.
Die laaitie vra sy pa...
Laaitie: "Pa, waarom het jy eintlik met Mamma getrou?"
Pa (draai na die ma en sê): Sien jy!!!!, die f*kken kind verstaan dit ook nie!!!!"

308.
‘n Vriend vra my nou die dag by ‘n veiling warvoor ‘n Merino ram deesdae gaan.

Ek sê toe vir hom: “Herman, nog steeds vir ‘n Merino ooi, maar die wêreld is nou so fo*kken deurmekaar, ‘n mens weet NOOIT nie!”

309.
Die pastoor vra: “Enigeen wat vorentoe wil kom vir gebed?”Sipho gaan staan voor in die kerk. Toe dit sy beurt is, vra die pastoor: “Sipho, waarvoor moet ek bid?"

Sipho: “Pastor, jy moet asseblief vir my hearing bid.”

Die predikant sit sy een vinger in Sipho se oor, sit die ander hand op Sipho se kop en bid en bid dat die spoeg spat.
Na ‘n hele paar minute haal die pastoor sy vinger uit Sipho se oor: “Sipho hoe is jou hearing nou??”

Sipho antwoord: “Ek wetie Pastor, my hearing is eers volgende woensdag!”

310.

‘n Jagter se haelgeweer word omgewaai deur ‘n sterk wind. Dit gaan af en skiet hom tussen die bene.
Dokter: “Ek het vir jou goeie en slegte nuus. Min skade aan jou knaters; ek kon al die haelkorrels verwyder.”
Jagter: “Wat kan die slegte nuus dan wees?”
Dokter: “ Daar is egter skade aan jou meneer. Hy het ‘n hele paar gate in. Ek sal jou na my suster toe verwys.”
Jagter: “Dit klink nie te erg nie; is jou sussie ‘n plastiese chirurg?”
Dokter: “Nee, sy speel fluit in die Johannesburgse simfonie orkes. Sy sal jou leer waar om jou vingers te plaas wanneer jy wil urineer!”

311
Dit is die vrou en baba se eerste besoek aan ‘n dokter. Die Dokter kyk so na die baba en vra: “Mevrou, word die baba gevoed met die bors of met die bottel?”
Vrou: “Borsvoed, Dokter!”
Dokter: “Mevrou, trek vir my jou bloes uit asb.”
Die dokter vryf die nipple, masjeer die bors en sê: “Mevrou, geen wonder die baba is so klein nie; jy het geen melk nie!”
Vrou: “Ek weet Dokter, ek is die Ouma van die kind, maar ek is baie bly ek het gekom!”

312.

Sipho kom by die hemel en sien hy is innie kak want alles is WIT. Die mense is wit; die engele is wit; die wolke is wit.
Petrus: “Wat is jou naam?”
Sipho dink vinnig en antwoord: “Leonardo De Caprio!”
Petrus lyk confused en roep vir Moses nader en vra hom: “Moses, het die f*kken Titanic gebrand of gesink?”

313.

Die 80-jarige tannie kry ‘n date!
Sy maak haar lippe rooi en sê: “Vanaand sal dié lippies gesoen word!”
Sy poeier haar borste en sê: “Vanaand sal die tweeling gestreel word!”
Sy kyk verder af ondertoe en sê:
“Gryskat! Vanaand sal ek sien of jy nog ‘n voël kan vang!”

313.

Koos en sy vrou het twee aantreklike blonde dogters. Koos en sy vrou besluit om nog een keer te probeer om 'n seun te hê. 'n Paar maande later is sy swanger en 9 maande later gee sy geboorte aan 'n gesonde baba seun. Koos hardloop na die nurse toe om sy nuwe laaitie te sien. Hy is geskok, want dit is die lelikste kind wat hy al ooit gesien het. Koos sê vir sy vrou: "Daar is geen manier dat ek die pa van die kind is nie. Kyk die twee mooi dogters wat ek gemaak het!" Hy kyk sy vrou uit en vra: "Het jy dalk rondgeneuk?"
Sy vrou smile en sê: "Nee, beslis nie hierdie keer nie!"

314.

Die ou tannie gaan na die spesialis om haar borste groter te laat maak. Na die ondersoek vertel die dokter haar van die nuutste tegnologie. Dit is glo pompies wat onder die arm ingeplant word en sodray jy 'cleavage' wil wys, klap jy net jou arms soos vlerkies en sie daar! jou borste is 'n paar nommers groter.

Heel in haar skik, stem sy in tot die operasie wat 'n groot sukses uitdraai. Kort daarna word sy na 'n grand okkasie uitgenooi. Tydens die affêre kom 'n handsome omie aangestap. Sy verdwyn om 'n hoekie en klap haar 'vlerkies' om sommer MOOI 'cleavage' te wys. Skielik tik iemand haar op die skouer. Toe sy omkyk is dit die einste omie. Hy staan en kap sy kniekoppe teen mekaar en sê: "Lyk my ons was by dieselfde dokter!"

315.

'n Maklike urine-toets: gaan piepie in die tuin. As dit miere lok is jy 'n diabeet; as dit na braaivleis ruik het jy cholesterol; as jy op jou skoene pie-pie het jy prostaat probleme. As jy jou kouse of broek raak pie, is jy 'n alkolis. Skud hom af, en as jou hand pyn het jy osteoartiritis. As jy aanhou skud het jy Parkinsons; as jy vergeet om hom terug te sit, het jy Alsheimers!

316. 

 
 
 
 
Mail
Call