My Volk
Die Trekpad van 'n Nasie

U

 

u. uur
u.d. uit druk
U simbool vir uraan (element)
UDF United Democratie Front
UDM United Democratic Movement
U dw. U dienswillige
UDW Universiteit van Durban-Westville
U dw.dnr. U dienswillige dienaar
U Ed. U Edele
UFH Universiteit van Fort Hare
UH uitklophou (in boks)
UHF ultrahoë frekwensie
UHT ultrahoë temperatuur
u.i. ut infra (soos hieronder)
uitbr. uitbreiding
uitdr. uitdrukking
uitg. uitgawe; uitgewer
uitgeh. uitgehardloop (in krieket)
uits. uitsondering
uitspr. uitspraak
UK Universiteit van Kaapstad; uitsettingskoëffisiënt;uitvoerende komitee
UKOR (ook Ukor) Uraanverrykingskorporasie
ult. ultimo (laaslede)
UN Universiteit van Natal
UNESCO (ook Unesco) United Nations Educational, Scientific and Cultural Organisation (Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie)
UNICEF (ook Unicef) United Nations Children’s Fund(Verenigde Nasies se Kinderfonds)
UNIN Universiteit van die Noorde
UNISA (ook Unisa) Universiteit van Suid-Afrika
UNITA (ook Unita) Uniao Nacional para aIndependência Total de Angola (Angolese bevrydingsbeweging, kyk ook by MPLA)
univ. universiteit; universitêr, universitêre; universeel, universele
UNW (ook UNIWES of Uniwes) Universiteit van Noordwes
U.O.D. (ook UOD) Universiteitsonderwysdiploma
U.O.L.M. (ook UOLM) Universiteit van Suid-Afrika se Onderwyslisensiaat in Musiek
UOR uitvoerende oorgangsraad
UOVS  Universiteit van die Oranje-Vrystaat, tans Universiteit van die Vrystaat (kyk by UVS)
UP Universiteit van Pretoria
UPE Universiteit van Port Elizabeth
UR uitvoerende raad
u.s. ut supra (soos hierbo)
US Universiteit van Stellenbosch
USSR Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (destyds)
U.V.L.M. (ook UVLM) Universiteit van Suid-Afrika se Voordraerslisensiaat in Musiek
UVS Universiteit van die Vrystaat
UVSA Uitgewersvereniging van Suid-Afrika
UW (ook Wits) Universiteit van die Witwatersrand
UWK Universiteit van Wes-Kaapland
UZ (ook UNIZUL of Unizul) Universiteit van Zoeloeland

 

 

 
 
 
 
Mail
Call