My Volk
Die Trekpad van 'n Nasie

R

 

r. regs; radius (straal); reël; rente; rivier; recto(regterkantse bladsy van ’n oop boek)
R rand (ons geldeenheid); röntgen (internasionale eenheid om ’n dosis x-strale te meet); Réaumur(temperatuurskaal); Rankine (temperatuurskaal); rydberg(wiskundige kontante)
R. Reuters (internasionale persagentskap, in die negentiende eeu gestig deur baron Paul Julius von Reuter)
R. (ook regt.) regter
°R graad of grade Rankine
R & B rhythm and blues
Ra simbool vir radium (element)
RA rumatoïede artritis; regter-advokaat
rab. rabat
rad. radiaal, radiale
radiol. radiologie; radiologies, radiologiese
RAK Raad op Atoomkrag (destyds)
rail. rallentando (verlangsamend, in musiek)
RAM random access memory (lees- en skryfgeheue, van ’n rekenaar)
RAO Radioastronomie-observatorium
rap. rapport
RAVO Raad op Arbeidsverhoudinge in die Onderwys
Rb simbool vir rubidium (element)
RBT rooibloedseltelling
rd. roede
Rd riksdaalder
rdh. raadsheer
RDK Regterlike DIenskommissie
rdl. raadslid
rdr. radar
Re simbool vir renium (element)
red. redakteur; redaksie; redaktrise
redupl. reduplikasie; redupliserend, redupliserende
ref. referensie; referent
refl. refleksief, refleksiewe
reg. regering; regisseur; register; registrasie; registreer;regulasie
regsg. regsgeleerd, regsgeleerde; regsgeleerdheid
regt. regiment
regt. (ook R.) regter
rek. rekening
rekeningk. rekeningkunde; rekeningkundig,rekeningkundige
rekenk. rekenkunde; rekenkundig, rekenkundige
rek.wet. (ook RW) rekenaarwetenskap
rel. relatief, relatiewe
REM rapid eye movement (vinnige oogbewegings)
RENAMO (ook Renamo) Resistência Nacional Moçambicana (destydse Mosambiekse bevrydingsbeweging)
rep. republiek; republikeins, republikeinse
Rep. Republikein; Republikeins, Republikeinse
resp. respektiewe; respektiewelik; respondent
ret. retoer
RF République Francaise (Republiek van Frankryk)
RGN Raad vir Geesteswetenskaplike Na­vorsing
RGO (ook RO) rekenaargesteunde onderrig
RGV rekenaargeïntegreerde vervaardiging
rh. regterhand
Rh simbool vir rodium (element)
Rh. faktor in die bloed, genoem na die rhesus- of resus-aap
RH relatiewe humiditeit
RHK regimentshoofkwartier
RHO Raad op Hoër Onderwys
Rhod. Rhodesië (tans Zimbabwe); Rhodesies, Rhodesiese
RI resident-ingenieur; Romanum Imperium  (Romeinse Ryk); Rex et Imperator (koning-keiser); Regina et Imperatrix (koningin-keiserin)
Rig. Rigters (boek in die Bybel)
RIP requescat in pace (rus in vrede—kyk ook RIV)
rit. ritardando (langsamer, in musiek)
RIV rus in vrede
RK Rooms-Katoliek, Rooms-Katolieke; Rooi Kruis;respirasiekwosiënt; respiratoriese kwosiënt
R/kg rand per kilogram
RKK Rooms-Katolieke Kerk
RKV Raad vir Kernveiligheid
r/m (ook r.p.m.) rewolusies per minuut
RM resident-magistraat
Rn simbool vir radon (element)
RNE Regering van Nasionale Eenheid
RNG Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede
RNS ribonukleïensuur
RO (ook RGO) rekenaargesteunde onderrig
ROEB Raad vir Onderlinge Ekonomiese Bystand
rom. romein (gewone, regopstaande lettertipe)
Rom. 1. Romeine (Brief aan die Romeine, in die Bybel); Romeins, Romeinse
ROM Read-Only Memory (leesalleengeheue, kyk ookLAG)
RON Raad vir Opvoedkundige Navor­sing
RONH Raad vir die Ontwikkeling van Natuurlike Hulpbronne
ROO Raad vir Onderwys en Opleiding
RP regter-president; réponse payée (antwoord betaal)
rpk. remperdekrag
r.p.m. (ook r/m) rewolusies per minuut
RPO Rooivleisprodusenteorganisasie
r.p.s. (ook r/s) rewolusies per sekonde
r.r. reservatis reservandis (met die nodige voorbehoude)
rs. (ook RS) regterstuur
r/s (ook r.p.s.) rewolusies per sekonde
RSA Republiek van Suid-Afrika
RSAT Repertorium van Suid-Afrikaanse Tydskrifartikels
RSG Radio Sonder Grense
RSM regimentsersant-majoor
RSN Raad vir Sosiale Navorsing
RSVP Répondez s’il vous plaît (antwoord asseblief)
RT radiotelefonie
RTD radioteledrukker
Ru simbool vir rutenium (element)
ruimtev. ruimtevaart
Rus. Rusland; Russies, Russiese
r.v. rekening van
RV (ook R&V) reis- en verblyfkoste
RVK rugbyvoetbalklub
RW (ook rek. wet.) rekenaarwetenskap
RWK relatiewewaardekwosiënt
RWR Randwaterraad

 

 

 
 
 
 
Mail
Call