My Volk
Die Trekpad van 'n Nasie

 O 

 

o. onder
o. (ook ons.) onsydig, onsydige
O simbool vir suurstof (element)
O. oos; Ooste; oostelik, oostelike
Ω ohm
o.a. onder andere
OAE Organisasie vir Afrika-eenheid (in 2001 vervang deur die AU of Afrika-Unie)
O.Afr. Oos-Afrika; Oos-Afrikaans, Oos-Afrikaanse
OAPUL Organisasie van Arabiese Petroleumuitvoerlande
ob. obiit (oorlede)
Ob. Obadja (boek in die Bybel)
OB Ossewabrandwag
obj. objek; objektief, objektiewe
OBR ouditiewe breinresponsie
OBS onderwys buite skoolverband
OBSA Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika
ODH onwettige diamanthandel
Oe oersted
OE Oudengels; Oudengelse
OED Oxford English Dictionary
oef. oefening
O. en M. (ook O&M) organisasie en metodes
Oerg. Oergermaans, Oergermaanse
OESO Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling
O.Eur. Oos-Europa; Oos-Europees, Oos-Europese
o.f. (ook OF) onvoldoende fondse; oudiofrekwensie
off. offisier; offisieel, offisiële
OFK outomatiese frekwensiekontrole
OFr. Oudfrans; Oudfranse
OG (ook oudit.genl.) ouditeur-generaal
O.Germ. Oos-Germaans; Oos-Germaanse
Ogerm. Oudgermaans; Oudgermaanse
OGI openbare gesondheidsinspekteur
o.g.v. op grond van
OHD Oudhoogduits; Oudhoogduitse
oho. ooghoogteoond
o.i. onses insiens
OI Oos-Indië; Oos-Indiese
OIB offisier in bevel; offisier in beheer
o.i.v. onder invloed van
ok. onderkas
OKD Onafhanklike Klagtedirektoraat
o.kpl. onderkorporaal
OKSA Onderwyskollege van Suid-Afrika
okt. oktaaf
Okt. Oktober
OKV obsessief kompulsiewe versteuring
OKVO Onderwyskollege vir Verdere Op­leiding
o.l. oor land
OL Oos-Londen; oosterlengte
olt. onderluitenant
o.l.v. onder leiding van
o.m. onder meer
o/m (ook o.p.m.) omwentelings per minuut
omg. omgekeerd
omstr. omstreeks
omw. omwenteling
NO  Oudnoors; Oudnoorse
o.n.a. of naaste aanbod
onafh. onafhanklik, onafhanklike
onbek. onbekend, onbekende
onbep. onbepaald, onbepaalde
onbep.lw. onbepaalde lidwoord
ondersekr. (ook o.sekr.) ondersekretaris; ondersekretaresse
ondersk. onderskeiding; onderskeie; onderskeidelik
onderv. (ook o.voors.) ondervoorsitster; ondervoorsitter
ondw. onderwerp
ONFrk. Oudnederfrankies; Oudnederfrankiese
ong. ongeveer
ongew. ongewoon, ongewone; ongewens, ongewenste
ONI Oseanografiese Navorsingsinstituut
ONO oosnoordoos; oosnoordoostelik, oosnoordoostelike
onoorg. onoorganklik, onoorganklike
onoorg.ww. onoorganklike werkwoord
onpers, onpersoonlik, onpersoonlike
ons. (ook o.) onsydig, onsydige
ontl. ontleen; ontlening ontleding; ontleed
ontleedk. ontleedkunde; ontleedkundig, ontleedkundige
ontv. ontvangs; ontvang
ontw. ontwerp; ontwikkeling; ontwikkel, ontwikkelde
onvolm. onvolmaak, onvolmaakte
onvolt. onvoltooid, onvoltooide
oo. onderoffisier
oordr. oordrag; oordragtelik, oordragtelike
oorg. oorganklik, oorganklike
oorg.ww. oorganklike werkwoord
oorl. oorlede; oorledene
oorspr. oorsprong; oorspronklik, oorspronklike
oortr. oortreffend, oortreffende; oortreding
oortr.tr. oortreffende trap
OOV ouer-onderwysersvereniging
op. opus (werk, in musiek)
Op. Openbaring (boek in die Bybel)
OP observasiepos
op.cit. opere citato (in die aangehaalde werk)
openb. openbaar, openbare
opg. opgawe
opl. opleiding
opm. opmerking
o.p.m. (ook o/m) omwentelings per minuut
o.p.s. (ook o/s) omwentelings per sekonde
opskr. opskrif
opst. opsteller
opt. optika; opties, optiese; optatief, optatiewe
optek. optekening
OPUL Organisasie van Petroleumuitvoerlande
opv. opvoedkunde; opvoedkundig, opvoedkundige
opwask. opwaskamer
o.r. op rekening
ord. ordonnansie
org. organisasie; organies, organiese
o.r.v. onder redaksie van
o/s (ook o.p.s.) omwentelings per sekonde
Os simbool vir osmium (element)
OS Oudsaksies; Oudsaksiese
OSB openbare skakelbeampte
oseanogr. oseanografie; oseanografies, oseanografiese
o.sekr. (ook ondersekr.) ondersekretaris; ondersekretaresse
OSG Orde van die Suiderkruis: Goud
OSO oossuidoos; oossuidoostelik, oossuidoostelike
OSS Orde van die Suiderkruis: Silwer
ost. onderstaande
OST oostelike standaardtyd
OT Ou Testament; Ou Testamenties, Ou Testamentiese
OTM outomatiese tellermasjien
oudhk. oudheidkunde; oudheidkundig, oudheidkundige
oudit.genl. (ook OG) ouditeur-generaal
oudl. ouderling
OUO Onafhanklike Uitsaai-owerheid
out. outomaties, outomatiese
OV Ou Verbond
OVDG Orde vir Voortreflike Diens: Goud
OVDS Orde vir Voortreflike Diens: Silwer
OVH orde van helderheid
OVK Onafhanklike Verkiesingskommissie
O.Vl. Oos-Vlaandere; Oos-Vlaams, Oos-Vlaamse
o.voors. (ook onderv.) ondervoorsitter; ondervoorsitster
OVS Oranje-Vrystaat (tans net Vrystaat genoem, ISO-kode FS)
o.w. onder wie
o.w. (ook OW) ontvangbare wissel, ontvangbare wissels
oz. onza (ons, gewig)


 

 

 

 


 
 
 
 
Mail
Call