N
n nano-
n. namens; neutrum; nomen
N simbool vir stikstof (element ); newton; normaal
N. noord; noorde; noordelik, noordelike; Noors, Noorse
nA nanoampère
Na simbool vir natrium (element)
naaldw. naaldwerk
naaldwerkk. naaldwerkkamer
naasb. naasbestaande
N.Afr. Noord-Afrika; Noord-Afrikaans, Noord-Afrikaanse
nagr.dipl. nagraadse diploma
Nah. Nahum (boek in die Bybel)
NALN Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum
Nam. Namibië; Namibies, Namibiese
Namakw. Namakwaland; Namakwalands, Namakwalandse
N.Am. (ook N.Amer.) Noord-Amerika; Noord-Amerikaans, Noord-Amerikaanse
nas. nasionaal, nasionale
Nas. Nasionaal, Nasionale; Nasionalis
nat. natuurkunde; natuurkundig, natuurkundige; natuurstudie
Natref Nasionale Olieraffinaderye van Suid-Afrika
n.a.v. na aanleiding van; na analogie van
NaVIS Nasionale Verkeersinligtingstelsel
NAVO (ook Navo) Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie
Nb simbool vir niobium (element)
NB nota bene (let wel)
NBK Nasionale Behuisingskommissie
NBNI Nasionale Bounavorsingsinstituut
NBOMN Nasionale Buro vir Opvoedkundige en Maatskaplike Navorsing
N.Br. noorderbreedte
NBS nasionale bestuurstelsel
NBSL Nasionale Beroepsokkerliga
NBVP Nasionale Buro vir Vermiste Persone
NBVV Nasionale Beroepsveiligheidsvereniging
nC nanocoulomb
n.C. na Christus
NC Kode vir die Suid-Afrikaanse provinsie Noord-Kaap, volgens die Internasionale Organisasie vir Standardisasie (ISO).Vir volledige identifikasie in ’n internasionale konteks voeg "ZA-" voor die kode. Dus ZA-NC
NCNL Nasionale Chemiese Navorsingslaboratorium
n.d. na die; na datum
Nd. Ndebele (die taal)
N.D.B. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Boukunde
N.D.E.A. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma vir Eiendomsagente
N.D.E.M.I. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Elektrotegniese en Meganiese Ingenieurswese
N.D.F. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Fisioterapie
N.D.G.I. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma vir Gesondheidsinspekteurs
N.D.H.B. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Hotelbestuur
N.D.I.A. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Industriële Administrasie
N.Dip. (ook NDip) Nasionale Diploma
N.D.K. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Kleremakery
N.D.K.O. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Kuns en Ontwerp
Ndl. Nederland; Nederlands, Nederlandse; Nederlandisme; Nederlandisties, Nederlandistiese
N.D.M.T. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Mediese Tegnologie
N.D.O.T. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma vir Ortopediese Tegnici
NDP nasionale dienspligtige
N.D.P.A. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Parke-administrasie
N.D.R. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Radiografie
N.D.T. (ook sonder die punte) Nagraadse Diploma in Teologie; Nagraadse Diploma in Tuinbou
N.D.W. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Weerkunde; Nasionale Diploma in Waardering
N.D.W.T. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Werkterapie
NECSA (ook Necsa) South African Nuclear Energy Corporation Limited (Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie Beperk)
Ne simbool vir neon (element)
Ned. Nederduits; Nederduitse
Ned.Geref. (ook NG) Nederduitse Gereformeerde
Ned.Herv. (ook NH) Nederduitse Hervormde
NEDLAC (ook Nedlac) National Economic Development and Labour Council (Nasionale Ekonomiese, Ontwikkelings- en Arbeidsraad)
neg. negatief, negatiewe
Neh. Nehemia (boek in die Bybel)
nem.con. nemine contradicente (met niemand wat teëpraat nie, sonder teëstem, eenparig)
nem.dis. nemine dissentiente (met niemand afwykend nie, eenparig)
NEPAD New Partnership for Africa’s Development (Nuwe Venootskap vir Afrika-ontwikkeling)
N.Eur. Noord-Europa; Noord-Europees, Noord-Europese
nF nanofarad
NFA Nasionale Filmargief
NFNL Nasionale Fisiese Navorsingslaboratorium
NFO Nasionale Fisiese Ontwikkelingsplan
NFR Nasionale Filmraad
NG (ook Ned.Geref.) Nederduitse Gereformeerde
n.g.d. (ook NGD) niegraaddoeleindes
N.Germ. Noord-Germaans, Noord-Germaanse
NGK Nederduitse Gereformeerde Kerk
NGKA Nederduitse Gereformeerde Kerk in Afrika
NGSK Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk
N.G.O.S. (ook NGOS) Nagraadse Onderwyssertifikaat
nH nanohenry
NHBR Natalse Haaibestrydingsraad
N.H.Dip. (ook NHDip)
N.H.D.T. (ook NHDT) Nasionale Hoër Diploma vir Tegnici
NHK Nederduitse Hervormde Kerk
N.H.O.D. (ook NHOD) Nasionale Hoër Onderwysdiploma
N.H.S. (ook NHS) Nasionale Handelsertifikaat
Ni simbool vir nikkel (element)
NI nasionale inkomste; Nasionale Intelligensiediens
NIA Nasionale Intelligensieagentskap
N.I.D. (ook NID) Nasionale Ingenieursdiploma
NIHN Nasionale Instituut vir Houtnavorsing
NIM Nasionale Instituut vir Metallurgie
NIMI Nasionale Instituut vir Meganiese Ingenieurswese
NIMN Nasionale Instituut vir Materiaalnavorsing
NIMRO (ook Nimro) Nasionale Instituut insake Misdaadvoorkoming en Rehabilitasie van Oortreders
NIPB Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming
NIPN Nasionale Instituut vir Personeelnavorsing
N.I.S. (ook NIS) Nasionale Intermediêre Sertifikaat
NISN Nasionale Instituut vir Steenkoolnavorsing
NISV Navorsingsinstituut vir Seevisserye
NITN Nasionale Instituut vir Telekommunikasienavorsing
NIVPN Nasionale Instituut vir Vervoer- en Padnavorsing
NIVS Navorsingsinstituut vir Vee- en Suiwelkunde; Navorsingsinstituut vir Voedingsiektes
NIVV Navorsingsinstituut vir Vrugte en Vrugtetegnologie
NIWN Nasionale Instituut vir Waternavorsing
NIWW Navorsingsinstituut vir Wingerdbou en Wynkunde
NIXT Nasionale Instituut vir Plofstoftegnologie
N.J.S. (ook NJS) Nasionale Junior Sertifikaat
NKF Nasionale Kwalifikasieforum
NKHO Nasionale Kommissie vir Hoër Onderwys
NKK Nasionale Kunstekoalisie
NKV Nasionale Kankervereniging
nl. naamlik
n.l. non licet (nie toegestaan nie)
NL Kode vir die Suid-Afrikaanse provinsie Kwazulu-Natal, volgens die Internasionale Organisasie vir Standardisasie (ISO).Vir volledige identifikasie in ’n internasionale konteks voeg "ZA-" voor die kode. Dus ZA-NL
nm nanometer
nm. namiddag
NM nuwe maan
NMK Nasionale Mannekragkommissie
NMR Nasionale Mediese Raad
NMVS nasionale misdaadvoorkomingstrategie
n.n. nomen nescio (onbekende)
N.Ndl. Noord-Nederland; Noord-Nederlands, Noord-Nederlandse
N.Ndl. (ook Nnl.) Nieu-Nederlands; Nieu-Nederlandse
NNEI Nasionale Navorsingsinstituut vir Elektriese Ingenieurswese
NNIMI Nasionale Navorsingsinstituut vir Meganiese Ingenieurswese
NNIWW Nasionale Navorsingsinstituut vir Wiskundige Wetenskappe
Nnl. (ook N.Ndl.) Nieu-Nederlands; Nieu-Nederlandse
NNO noordnoordoos; noordnoordoostelik,noordnoordoostelike; Nasionale Navorsingsinstituut vir Oseanologie
NNP Nuwe Nasionale Party
NNR Nasionale Nywerheidsraad
NNS Nasionale Navorsingstigting
NNW noordnoordwes; noordnoordwestelik,noordnoordwestelike
no. (ook nr.) nommer
n.o. nomine officii (pligshalwe)
No simbool vir nobelium (element)
NO noordoos; Noordooste; noordoostelik, noordoostelike
NOAR Nasionale Onderwysadviesraad
N.O.D. (ook NOD) Nasionale Onderwysdiploma
NOI Nederlands-Oos-Indië; Nederlands-Oos-Indies,Nederlands-Oos-Indiese
NOIK Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie
NOK Nywerheid-Ontwikkelingskorporasie van Suid-Afrika Beperk
NOKSA (ook Noksa) Nasionale Olimpiese Komitee van Suid-Afrika
nom. nominatief; nominaal, nominale
Noorw. Noorweë; Noorweegs, Noorweegse
NOR Nasionale Opleidingsraad
NOS noukeurig omskrewe stelsels
N.O.S. (ook NOS) Nasionale Onderwyssertifikaat
Nov. November
Np simbool vir neptunium (element)
NP Nasionale Party; nuwe paragraaf
NPI Nasionale Produktiwiteitsinstituut
NPNI Nasionale Padnavorsingsinstituut
NPNK Nasionale Pleknamekomitee
N.P.S. (ook NPS) Nasionale Preliminêre Sertifikaat
NPU Nasionale Persunie; Nuusblad-Persunie
NPVR Nasionale Padveiligheidsraad
nr. (ook no.) nommer
NR nuwe reël
NRO nieregeringsorganisasie
NRP Nasionale Raad vir Provinsies; Nuwe Republiekparty
NRSN Nasionale Raad vir Sosiale Navorsing
ns nanosekonde
n.s. (ook NS) na sig
Ns. naskrif
NS Nieu-Seeland; Nieu-Seelands, Nieu-Seelandse;naamwoordstuk
NSA Netbal Suid-Afrika; Naamkundevereniging van Suider-Afrika
NSBG Nasionale Sentrum vir Bedryfsgesondheid
NSL Nasionale Sokkerliga
N.So. Noord-Sotho (die taal)
NSOAR Nasionale Streekontwikkelingsadviesraad
NSOP Nasionale Streekontwikkelingsprogram
NSP nasionale sleutelpunt
NSR Nasionale Sportraad
NSRI Nasionale Seereddingsinstituut
NSW Nieu-Suid-Wallis
nT nanotesla
NT Nuwe Testament; Nieu-Testamenties, Nieu-Testamentiese, Nuwe-Testamenties, Nuwe-Testamentiese
NTD normale temperatuur en druk
NTL nasionale taalliggaam
NTLA Nasionale Taalliggaam vir Afrikaans
NTS (ook NTS) Nasionale Tegniese Sertifikaat
NTWSA Nuwe Testamentiese Werkgemeenskap van Suid-Afrika
n.u. na ure; nauurs, nauurse; nuwe uitgawe
NUG nasionale uitvoerende gesag
NUK nasionale uitvoerende komitee
Num. Numeri (boek in die Bybel)
NUM Nasionale Unie van Mynwerkers
NUMSA (ook Numsa) Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika
n.u.n. nie uit nie
nv. naamval
NV Nasionale Vergadering; Nuwe Verbond; naamlose vennootskap
NVG Nasionale Vervolgingsgesag
NVI Nasionale Vervoerindeks
NVIS Nasionale Verkeerinligtingsentrum
NVK Nasionale Vervoerkommissie
NVNI Nasionale Voedselnavorsingsinstituut
NVR Nasionale Vroueraad
NVS Nasionale Versnellersentrum; Nasionale Vredesekretariaat
n.v.t. (ook NVT) nie van toepassing nie
NVVR Nasionale Verkeersveiligheidsraad
nw. naamwoord
n.w. na werk
nW nanowatt
NW noordwes; Noordweste; noordwestelik, noordwestelike;kode vir die Suid-Afrikaanse provinsie Noordwes, volgens die Internasionale Organisasie vir Standardisasie (ISO). Vir volledige identifikasie in ’n internasionale konteks voeg "ZA-" voor die kode. Dus ZA-NW
nyw. nywerheid