I Romeinse 1; simbool vir jodium (element)
I (ook inl.) inligting
i.a. inter alia (onder andere)
IAAF Internasionale Amateuratletiekfederasie
IAEA Internasionale Atoomenergieagentskap
IAO Internasionale Arbeidsorganisasie
i.b. in bevel
ib. (ook ibid.) ibidem (aldaar)
IB Instituut vir Bestuurswese
IBF Internasionale Boksfederasie
IBHO Internasionale Bank vir Heropbou en Ontwikkeling (die Wêreldbank, ’n gespesialiseerde agentskap van die Verenigde Nasies)
IBI Instituut van Brandweeringenieurs
ibid. (ook ib.) ibidem (aldaar)
IBLO Internasionale Burgerlugvaartorganisasie
IMB International Business Machines
IBM (ook IKBM) interkontinentale ballistiese missiel
IBMG Internasionale Buro vir Mate en Gewigte
IBSA Instituut van Bankiers in Suid-Afrika
IBWB Instituut vir die Bestryding van Waterbesoedeling
i.c. in casu (in dié geval)
ICI Instituut van Chemiese Ingenieurs
id. idem (dieselfde)
i.d. in die
ID identiteitsdokument
Idg. Indo-Germaans, Indo-Germaanse
I.D.H.M. (ook IDHM) In Diens van Haar Majesteit
I.D.S.M. (ook IDSM) In Diens van Sy Majesteit
IDV internetdiensverskaffer
i.e. id est (dit is, dit wil sê)
IE Indo-Europees, Indo-Europese
iem. iemand
i.e.w. in een woord
IF Instituut vir Fisika
IFA Internasionale Fonetiese Alfabet
i.f.p. in forma pauperis
IG Indo-Germaans, Indo-Germaanse
IG (ook insp.genl.) inspekteur-generaal
IGJ Internasionale Geofisiese Jaar
i.g.k. (ook IGK) ingeboude kas of kaste
IGN Instituut vir Geskiedenisnavorsing
IGS Internasionale Geofisiese Samewerking
ik. inkomend, inkomende
IK intelligensiekwosiënt
IKBB Instituut vir Koste- en Bedryfsberekenaars
IKBM (ook IBM) interkontinentale ballistiese missiel
IKOMM Instituut vir Kommunikasienavorsing
IKR Internasionale Krieketraad
IKRK Internasionale Komitee van die Rooi Kruis
i.l. in loco (ter plaatse)
ILG Instituut vir Lugvaartgeneeskunde
ill. illustrasie
ILM Instituut van Landmeters
ILVV Internasionale Lugvervoervereniging
I.M. in memoriam (ter nagedagtenis van)
IMA Instituut van Markagente
IMAN Instituut vir Mannekragnavorsing
IMEI Instituut van Meganiese en Elektrotegniese Ingenieurs
IMF Internasionale Monetêre Fonds
IMI Instituut van Meganiese Ingenieurs
IMM Instituut vir Mynbou en Metallurgie
IMMSA Instituut van Markmeesters van Suid-Afrika
IMN Instituut vir Mediese Navorsing
imp. imperatief, imperatiewe
impf. imperfektum (onvoltooide verlede tyd)
impr. imprimatur (goedkeuring, byvoorbeeld van ’n drukproef)
IMSI Instituut van Meganiese en Siviele Ingenieurs
IMTR Instituut vir Munisipale Tesouriers en Rekenmeesters
I.Mun.I. Instituut van Munisipale Ingenieurs
In simbool vir indium (element)
incog. incognito (besig om jou identiteit geheim te hou, soos wanneer jy incognito deur ’n land reis—vermom of onder ’n skuilnaam)
ind. indeks; indikatief, indikatiewe
Ind. Indië; Indies, Indiese; Indiaans, Indiaanse
IND In Nomine Dei, In Nomine Domini (in die naam van God)
Indon. Indonesië; Indonesies, Indonesiese
indust. industrie; industrieel, industriële
inf. infanterie; infinitief; inf ra (onder); infiks
infin. infinitum
INFOTERM (ook Infoterm) Informasiesentrum vir Terminologie
ing. (ook ir.) ingenieur; ingenieurswese
ingel. ingelewer, ingelewerde
inh. inhoud
inkl. inklusief, inklusiewe; inklinasie
inl. (ook I) inligting
inl. inleiding; inleidend, inleidende
INO Instituut vir Navorsingsontwikkeling
INRI Iesus Nasarenus Rex Iudaeorum (Jesus van Nasaret, koning van die Jode)
ins. insonderheid
insekt. insektekunde; insektekundig, insektekundige
inskr. inskrywing; inskripsie
insl. insluitend, insluitende
insp. inspekteur; inspeksie
insp.genl. (ook IG) inspekteur-generaal
inst. instituut
instr. instrument; instrumentalis; instruksie
int. interes, internasionaal, internasionale; interieur; interval
INTAK Instituut vir Taal- en Kunstenavorsing
Intelsat Internasionale Telekommunikasie-satellietkonsortium
intens. intensief, intensiewe
INTERPOL (ook Interpol) International Criminal Police Organisation (internasionale polisie-organisasie vir misdaadbestryding)
intr. intransitief, intransitiewe
Io simbool vir ionium (element)
IOA Internasionale Ontwikkelangsagentskap
IOI interowerheidsinstelling
IOK Internasionale Olimpiese Komitee
ION Instituut vir Opvoedkundige Navorsing
IOO interowerheidsorganisasie
IP Instituut vir Patologie
IPB Instituut vir Personeelbestuur
IPEN Instituut vir Psigologiese en Edumetriese Navorsing
IPI Instituut vir Produksie-ingenieurs
IPJ Internasionale Pooljaar
i.p.v. in plaas van
IPV Internasionale Polisievereniging
ir. (ook ing.) ingenieur
Ir simbool vir Iridium (element)
IRK Internasionale Rooikruis
IRL Ierse Republikeinse Leër
IRR Internasionale Rugbyraad; Internasionale Rolbalraad
IRV Instituut vir Rasseverhoudinge
is. insake
ISAA Instituut van Suid-Afrikaanse Argitekte
ISB Instituut van Stadsbeplanners
ISBN Internasionale Standaardboeknommer
ISI Instituut van Siviele Ingenieurs; Instituut van Struktuuringenieurs
ISK Instituut van Stadsklerke
ISN Instituut vir Statistiese Navorsing
ISO Internasionale Standaardeorganisasie
ISODEN Instituut vir Sosiologiese en Demografiese Navorsing
Isr. Israël; Israels, Israelse; Israelities, Israelitiese
ISS Instituut vir Stedelike Studies
ISSN Internasionale Standaardserienommer
it. item
It. Italië; Italiaans, Italiaanse; Italies, Italiese
i.t. in transito (gedurende die vervoer)
iter. iteratief, iteratiewe
ITF Internasionale Tennisfederasie
ITIOSA Instituut van Topografiese en Ingenieursopmeters van Suid-Afrika
ITU Internasionale Telekommunikasie-unie
i.t.v. in terme van
i.v. in verbo, in voce (by daardie woord)
IVB in vitro-bevrugting; Instituut van Verkeersbeamptes
IVLV Instituut van Verkoeling en Lugversorging
i.v.m. in verband met
IVM Internasionale Vereniging vir Menseregte
IVP Inkatha-Vryheidsparty
IVR Internasionale Vroueraad
IVTN Internasionale Vereniging vir Tandheelkundige Navorsing
IWK Internasionale Wolkommissie; Internasionale Walviskommissie
IWO Internasionale Werkgewersorganisasie
IWS Internasionale Wolsekretariaat