My Volk
Die Trekpad van 'n Nasie

Fiemies 

... Vol fiemies wees. Vol voorkeure wees. Be full of whims and fancies. Uit Latyn fimus "ekskreta". Dit word nie meer as plat beskou nie omdat baie min mense die oorsprong daarvan ken. Die woord is waarskynlik vroeg al in Europa onder medici en/of hul studente  gebruik, net soos wat kakka uit die Latynse woord cacare gebruik is omdat schijten taboe was.

 


 
 
 
 
Mail
Call