My Volk
Die Trekpad van 'n Nasie

 F 

f.fis. forte (luid in musiek); fyn; fokuslengte
f. (ook fl.) floryn (munt)
f. (ook fem.) femininum (vroulik)
F Fahrenheit (temperatuurskaal); simbool vir fluoor(element); farad (eenheid van elektriese kapasiteit);  fermi(meeteenhede)
°F graad of grade Fahrenheit
FAK Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge
faks. faksimilee
fakt. faktuur
fam. familie
farm. farmakologie; farmakologies, farmakologiese
fb. foutbal (in krieket)
FBI Federal Bureau of Investigation (Amerikaanse federale speurdiens)
Fe simbool vir yster (element)
Feb. (ook Febr.) Februarie
fec. fecit (het dit vervaardig)
FEDSAL (ook Fedsal) Federation of South African Labour Unions (Federasie van Suid-Afrikaanse Vakbonde)
fem. (ook f.) femininum (vroulik)
Fen. Fenisies, Fenisiese
ff. fortissimo (baie luid, in musiek)
FIFA Fédération Internationale de Football Associations(Internasionale Sokkerfederasie)
fig. figuur; figuurlik, figuurlike
FIG Fédération Internationale de Gymnastique(Internasionale Gimnastiekfederasie)
Fil. Filippense (Brief aan die Filippense, ’n boek in die Bybel)
filat. filatelie (die versameling van posseëls); filatelies, filateliese
Filem. Filemon (Brief aan Filemon, ’n boek in die Bybel)
filol. filologie; filologies, filologiese
filos. filosofie; filosofies, filosofiese
fin. finitum
Fin. Finland
FINA Fédération Internationale de Natation Amateur(Internasionale Amateur-Swemfederasie)
fisika; fisies, fisiese
fisiol. fisiologie; fisiologies, fisiologiese
fitopatol. fitopatologie; fitopatologies,  fitopatologiese
fl. floruit
fl. (ook f.) floryn (munt)
flot. flottielje
Fm simbool vir fermium (element)
FM frekwensiemodulasie
fol. folio
fonet. fonetiek; foneties, fonetiese
fonol. fonologie; fonologies, fonologiese
FOSKOR of Foskor Fosfaat-Ontginningskorporasie
fotogr. fotografie; fotogra­fies, fotogra­fiese
fout. foutief, foutiewe
fr. frank; frater
Fr simbool vir frankium (element)
Fr. Frankryk; Frans; Franse
frekw. frekwensie; frekwentatief
FRELIMO (ook Frelimo) Frente de Libertacao em Mocambique (Mosambiekse bevrydingsbeweging)
Fri. Fries, Friese
Frk. Frankies, Frankiese
FS Kode vir die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat, volgens die Internasionale Organisasie vir Standardisasie (ISO). Vir volledige identifikasie in ’n internasionale konteks voeg "ZA-" voor die kode. Dus ZA-FS
FSBV Federasie van Sake- en Beroepsvroue
fur. furlong
fut. futurum (toekomende tyd)
FVPI Federasie van Verenigings van Professionele Ingenieurs



 
 
 
 
Mail
Call