a. aan; annum
a. (ook art.) artikel
A ampère
Å ångström
A1, A2, A3, ens. Kodes ter aanduiding van papiergrootte
a.a. afskrif aan, afskrifte aan
AA Automobiel-Assosiasie; Alkoholiste Anoniem; aftree-annuïteit
AAK Algemene Armesorgkommissie
aanb. aanbod
aand. aandeel
aanget. aangeteken, aangetekende
aanh. aanhaling; aanhangsel
aank. aankoms
aanm. aanmerking
aansl. aansluitend, aansluitende; aansluiting
aant. aantekening; aantonend, aantonend
aanvr. aanvraag
aanw. aanwysing; aanwysend, aanwysende; aanwyser
aanw. vnw. aanwysende voornaamwoord
aardk. aardkunde; aardkundig, aardkundige
aardr. aardrykskunde; aardrykskundig, aardrykskundige
a.asb. (ook antw.asb.) antwoord asseblief
ab. afgebring
a.b. aan boord
AB afleweringsbrief; Algemeenbeskaafd, Algemeenbeskaafde
ABASA Engelse akroniem vir Vereniging vir die Bevordering van Swart Rekenmeesters in Suid-Afrika
ABC (ook abc) alfabet
abl. ablatief
ABM antiballistiese missiel
ABO Anglo-Boereoorlog
abs. absoluut, absolute
ABSA (ook Absa) Engelse akroniem vir Vereniging vir die Bevordering van Swart Rekenmeesters in Suid-Afrika
abstr. abstrak, abstrakte
ABV afstandbeheerde voertuig; afstandbeheerde vliegtuig
Ac simbool vir aktinium (element)
AC Anno Christi (van die Christelike tydrekening, in die jaar van Christus)
ACDP African Christian Democratic Party
ACVV Afrikaanse Christelike Vrouevereniging
a.d. aan die; a dato (vanaf datum); ante diem (voor die dag)
ad. adagio (stadig, sag, bedaard, in musiek)
AD Anno Domini (in die jaar van ons Here, dieselfde asn.C.)
AD (ook adj.dir.) adjunkdirekteur
adb. adelbors
ADC aide de camp, ook aide-de-camp (persoonlike adjudant van ’n hoë offisier of vorstelike persoon)
ADG adjunk-direkteur-generaal
a.d.h.v. aan die hand van
ad inf. ad infinitum (tot in die oneindige)
adj. adjektief; adjektiwies, adjektiwiese
adj.dir. (ook AD) adjunkdirekteur
adj.min. adjunkminister
adjt. adjudant
ad lib. ad libitum (na goedvinding)
ad loc. ad locum (op die aangehaalde plek)
adm. admiraal
admin. administrasie; administratief, administratiewe
adv. advokaat; advies; adverbium; adverbiaal, adverbiale
ad val. ad valorem (volgens waarde)
advis. adviseur
advt. advertensie; adverteerder
AE astronomiese eenheid
aet. aetis (in die ouderdom van, oud)
afb. afbeelding
afd. afdeling
afdb. afdelingsbestuur
aff. affiks
afh. afhanklik, afhanklike
afk. afkorting
afl. aflewering; afleiding
AFP Agence France-Presse (persagentskap gesetel in Frankryk)
Afr. Afrikaans (die taal); Afrika; Afrikaans, Afrikaanse (van of uit Afrika)
Afr. en Ndl. Afrikaans en Nederlands
afs. afsender
Ag simbool vir silwer (element)
AG adjudant-generaal; advokaat-generaal; administrateur-generaal;
agb. agbare
AGS Apostoliese Geloofsending
agterv. (ook av.) agtervoegsel
a.g.v. as gevolg van
AHI Afrikaanse Handelsinstituut
a.i. ad interim (waarnemend; vir die tussentyd)
AIO Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling
AJV algemene jaarvergadering
akad. akademies, akademiese
Akad. Akademie
akk. akkusatief
akku. akkumulator
aks. akseptasie; aksepteer
al. alias (anders, met die ander naam); alinea (nuwe reël in drukwerk, deel wat met ’n nuwe reël begin)
Al simbool vir aluminium (element)
alg. algemeen, algemene; algebra; algebraïes, algebraïese
allo. allegro (vinnig, vrolik, lewendig in musiek)
ALV Afrikaanse Letterkundevereniging
alm. alarm
alv. alveolêr, alveolêre
ALW algemene literatuurwetenskap
Am simbool vir amerikium (element)
Am. Amos (Bybelboek)
AM amplitudemodulasie
AMDG ad majorem Dei gloriam (vir die groter glorie van God)
Amer. Amerika; Amerikaans, Amerikaanse
ammu. ammunisie
AMV afwesig met verlof
anal. analise; analogie
anat. anatomie; anatomies, anatomiese
ANC African National Congress
and. andante (gematig, langsaam in musiek)
Angl. Anglikaans, Anglikaanse
Angl. (ook angl.) Anglisisme; Anglisisties, Anglisistiese (ofanglisisme; anglisisties, anglisisties)
anon. anoniem, anonieme
anorg. anorganies, anorganiese
ant. antoniem; antonimies, antonimiese
antropol. antropologie; antropologies, antropologiese
antw. antwoord
antw.bet. antwoord betaal, antwoord betaalde
ao. (ook AO) adjudant-offisier
Ao. anno (in die jaar)
AOTH Algemene Ooreenkoms oor Tariewe en Handel
AP Associated Press (’n internasionale persagentskap)
APK Afrikaanse Protestantse Kerk
app. appellant
appl. applous; applikant; applikasie
Apr. April
aq. aqua (water)
Ar simbool vir argon (element)
AR appèlregter
Arab. Arabië; Arabies; Arabiese
aragnol. aragnologie; aragnologies, aragnologiese
Aram. Aramees, Aramese
arb. arbeid; arbeider
arg. argaïsme; argaïes, argaïese; argaïsties, argaïstiese
Arg. Argentinië; Argentyns, Argentynse
argeol. argeologie; argeologies, argeologiese
argit. argitektuur; argitektonies, argitektoniese
Arm. Armenië; Armeens, Armeense, Armenies, Armeniese
art. artikel; artillerie
as attosekonde
as. aanstaande
As simbool vir arseen (element)
As. Angel-Saksies, Angel-Saksiese
ASA Atletiek Suid-Afrika
asb. asseblief
ASB Afrikaanse Studentebond
ASCII American Standard Code for Information Interchange (Amerikaanse standaardkode vir die uitruiling van inligting)
ASK Algemene Sendingkommissie; Algemene Sinodale Kommissie
ass. assessor; assosiaat
Ass. Assirië; Assiries; Assiriese
asst. assistent
asst.sekr. assistentsekretaris
assur. assuransie
AST Atlantiese Standaardtyd
astrol. astrologie; astrologies, astrologiese
astron. astronomie; astronomies, astronomiese
a.s.v. (ook ASV) alle soorte vrag
ASV afwesig sonder verlof
At simbool vir astaat (element)
ATA Afrikaanse Taalatlas
ATKV Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging
atl. atletiek
atm. atmosfeer (waar verwys word na die gasomhulsel om die aarde); atmosferies, atmosferiese
attr. attributief, attributiewe
ATW algemene taalwetenskap
Au simbool vir goud (element)
AU Afrika-unie (voorheen die OAE of Organisasie vir Afrika-eenheid)
Aug. Augustus
Austr. Australië; Australies, Australiese
av. (ook agterv.) agtervoegsel
AVB algemene verkoopbelasting
avdp. avoirdupois (handelsgewig, Franse woord uitgespreek awoeaarduupwa)
a.w. aangehaalde werk
AWA agterwielaandrywing; alwielaandrywing
AWB Afrikaner-Weerstandsbeweging
AWS Afrikaanse woordelys en spelreëls
AZAPO (ook Azapo) Azanian People’s Organisation Arabië; Arabies; Arabiese