Hy is 'n sult van 'n mens. Hy is 'n bejammerenswaardige mens. Sult is stukkies gegeurde gestolde vleis.
Wat Praat jy!
Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet
ISBN 978-1-86919-388-1