Hy is 'n stoethaspel. Nederlands - Iemand wat alles verkeerd aanpak; 'n onhandige mens.
Wat Praat jy!
Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet
ISBN 978-1-86919-388-1