Dit loop die spuigat uit. Dis heeltemal te erg. 'n Spuigat is die opening aan die kant van die boot waardeur water kan uitloop.
Wat Praat jy!
Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet
ISBN 978-1-86919-388-1