Hy stap met sewemylslaarse oor sy probleme heen. Hy hanteer dit vinnig en maklik. In die sprokie van Duimpie, het die reus oor sewemylslaarse beskik, wat met 'n tree sewe myl kon aflê!
Wat Praat jy!
Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet
ISBN 978-1-86919-388-1