Hierdie jaar vind die SA Boerperd Vereniging Nasionale kampioenskappe tussen 22 September en 27 September 2014 by Afridome in Parys plaas. Die sluitingsdatum vir inskrywings is op 15 September 2014. Elize Prinsloo, sekretaresse, kan gekontak word by +27 (0)51 410 - 0952 of per e-pos elize@studbook.co.za.
Beoordelaars vir die Nasionale SA Boerperd Kampioenskappe 2014 is soos volg:
Universele Bouvorm Klasse Pieter Terreblanche
Universele Ry-Klasse Bev Williamson
Tradisionele Klasse Theunis Pretorius
Lomon Terreblanche
Sias Horn
Maandag, 22 September 2014 skop af met In-Hand Universeel & Tradisioneel (Dome), dan In-hand Universal and Traditional (Dome), en word die middag afgesluit met Tuig klasse. 'n Volledige program kan aan die regterkant van hierdie blad gevind word. Behalwe vir die tydskedule wat beskikbaar is, kan u ook Skou Program Dissiplines en Inskrywingsvorms in Excel en Pdf formaat daar vind.
Stoet van die Jaar 2013:
No. | Stud | Punte |
1 | Devondale | 160 |
2 | Lang-Carel | 116 |
3 | Michmar | 115 |
4 | Calela | 101 |
5 | Tokoza | 95 |
6 | Jurust | 92 |
7 | Bakgat | 86 |
8 | Vlampie's | 86 |
9 | Carel-Hancke | 54 |
10 | Meer en Meer | 52
|
Eienaar / Teler van die Jaar 2013:
No. | Naam | Punte |
1 | Hoefstraal SA Boerperd Stoet | 197 |
2 | Tokoza SA Boerperd | 151 |
3 | Devondale de Klerk BDY PRY LTD | 113 |
4 | Jacobsz Familie | 86 |
5 | Janse van Rensburg H.A.M. | 77 |
6 | Kylin Stoetery | 69 |
7 | Scholtz N. | 56 |
8 | Filter M.C. | 48 |
9 | Amiratus | 47 |
10 | Kanniedood Stoet | 46
|