Die
Paul Joubert
![]() |
SA Grondwet Afrikaans.pdf Size : 547.766 Kb Type : pdf |
Dirkie Uys
1823 - 1838
Gesterf by die Slag van Italeni, Natal 11.4.1838
Dulce et decorum est pro patria mori 1
(Horatius, Odae iii 2.13)
Nou ry ons deur die noue kloof! Pas op! Van alle kante spring die Impis van die Zuluhoof!
Ons's deur 'n gillende muur omring! Die Boere storm dwars deur die muur!
Ons mans is vry! Nee wag! Piet Uys. Moet nog die enge strik verduur! Hy keer die spiese met sy vuis! Sy metgeselle jaag nou weg! Nee! Een keer t'rug om Piet te help! Dis Dirk, sy seun, deur die muur t'rug gevleg
Om sy sterwende pa se bloed te stelp! Die dood het Dirkie ingehol! Mag ons sy edele gees tog erf. Dis aangenaam en erevol. Vir volk en vaderland te sterf.
Die hart van elke Boerekind Sal tril en beef van trots op Dirk! 'n Vreeslose jong en trougesind: Hy't die strooi uit ons volkssiel weggevurk!
© Peter Cohen Hamburg
Ons Is Boere.mp3