Randall Wicomb
Maandagaand, 11 Januarie 2016 om 19h00 bring ek hulde aan Randall Wicomb
Luister op jou rekenaar, jou iPhone, Tablet, jou Blackberry, iTunes, Streema of TuneIn. Hierdie bladsy is geskep vir die nagenoeg 15,000 lede op Facebook Vergete Musiek wat my daagliks herinner en terugneem op 'n nostalgiese toer! Luister gerus na die potgooi aan die regterkant van die blad - 'n potgooi wat ek oor die Alabama Studente geselskap gedoen het. Hierdie program sal ook as 'n potgooi op hierdie blad sowel as SAUKNuus Radio beskikbaar gestel word. Gaan besoek gerus Vergete Musiek op Facebook, en kliek 'hou van'. Plaas jou versoeke daar vir die volgende program.
Speellys 11 Januarie 2016:
- Hou djou rokkies bymekaar ♪ Randall & Koba Wicomb
- Érens is jy ♪ Randall Wicomb
- Graaff-Reinet ♪ Randall Wicomb
- Snoektyd in die Kaap ♪ Randall Wicomb
- Allerliefste Rooibosduif ♪ Randall Wicomb
- Sarie Marais ♪ Randall Wicomb
- Randall Wicomb Keurspel ♪ Alabama Studente geselskap
- Hiep-Hiep-Hoera! ♪ Randall Wicomb
- Duitswes Wals ♪ Randall & Koba Wicomb
- Kammalandwa ♪ Koba Wicomb
- Kleur ♪ Randall Wicomb
- Lied van die Noord Kaap ♪ Randall Wicomb
- Die trane rol oor jou bokkie ♪ Randall Wicomb
- Winternag ♪ Randall Wicomb
- Ou sontjie sak mos weg ♪ Randall Wicomb
- Wys my die plek ♪ Randall Wicomb
- Oeslied ♪ Randall Wicomb
- Opelug Kafeetjie ♪ Randall Wicomb
- Die Darling Wals ♪ Randall Wicomb
- Wederskyf Voeterstap ♪ Randall Wicomb
- Stille Nag ♪ Randall Wicomb