Hy hou hom rammetjie uitnek. Hy is arrogant en net die man van die oomblik. Oorspronklik van die ram wat met sy nek vooruit gestrek agter die ooie aanloop.
Wat Praat jy!
Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet
ISBN 978-1-86919-388-1