# Raaskas
Maandagaand, 16 Oktober 2017 om 21h00 bring ek hulde aan al die goue oues. Vergete musiek wat nie meer deur die kommersiële radiostasies gespeel word nie. Kom herleef saam met my die ou treffers. . Baie van julle gaan vanaand 'n liedjie vir die eerste keer hoor. En miskien word dit by jou ook 'n treffer. Daar is só baie musiek! Die nommer een treffer op die Billboard Top 100 van daardie jaar. Wat was jou top liedjie in die jaar wat jy matrikuleer het? Kan jy nog onthou. Twee dekades so no.1's van elke jaar! Kom luister saam.
Luister op jou rekenaar, jou iPhone, Tablet, jou Blackberry, iTunes, Streema of TuneIn. Hierdie bladsy is geskep vir die nagenoeg 16,452 lede op Facebook Vergete Musiek wat my daagliks herinner en terugneem op 'n nostalgiese toer! Luister gerus na die potgooi aan die regterkant van die blad - 'n potgooi wat ek oor die Alabama Studente geselskap gedoen het. Hierdie program sal ook as 'n potgooi op hierdie blad sowel as Radio Kuber Kontrei beskikbaar gestel word. Gaan besoek gerus Vergete Musiek op Facebook, en kliek 'hou van'. Plaas jou versoeke daar vir die volgende program.
Speellys 16 Oktober 2017:
- Sugar Sugar ♪ The Archies geplaas vir Petro Stroebel
- Bridge over troubled water ♪ Simon & Garfunkel geplaas vir Francois Coertze
- My langvlegselnooi ♪ Sias Reynecke geplaas vir Garth Steynberg
- Jy maak my seer ♪ Greta Jones geplaas Onnika van Rooyen
- Die krokkedil ♪ Doris Brasch en Dawie Couzyn vir Cherlene Zimamana
- Emergency ♪ Arno Carstens geplaas vir Buks Viljoen
- Isle of Capri ♪ Frank Chacksfield Orchestra geplaas vir Marieka Havenga
- Cry to Me ♪ Staccatos geplaas vir Charlene Steyn
- Terug na my Geboorteland ♪ Natasha Joubert geplaas vir Manda Coetzee
- Sieben Rote Rosen ♪ Calimeros geplaas vir Louis Zehmke
- Ai meisie, meisie ♪ aCapella geplaas vir Chantell Bentley
- Goue seun ♪ Rudi en Charné geplaas vir Ricardo-Paul Joubert
- Baby I love You ♪ Andy Kim geplaas vir Ananda Vorster
- Barcelona ♪ Freddie Mercury & Montserrat Caballé vir Jeanri Badenhorst
- Ek verlang na jou ♪ Anna Davel (Wouter Kellerman) geplaas vir Christa van Staden
- That's Amore ♪ Dean Martin geplaas Yolande Stassen
- Chrystal Chandelier ♪ Charles Jacobie geplaas vir Pieter Theron
- Sehnsuchtsmelodie ♪ Walter Stoltz geplaas vir Etienne Scheepers
- Cent Mille Chansons ♪ Frida Boccara geplaas vir Corli Lewis