My Bede
"Ek vra nie, liewe Heer, dat UMy las moet ligter maak,Maar dat ek op die smalle wegU seën steeds mag smaak;U seën steeds mag smaak."
"Skenk my, wat ook al mag gebeur,Berusting in my lot;Help my om kinderlik te sê:U wil geskied, O God,U wil geskied, O God."
"As U my lei, sal ek nie vreesTen spyte van gevaar;U wat my lig en lewe is,Sal ook my siel bewaar; Sal ook my siel bewaar."
"U is my hoop en toevlugsoord,O God wat my vertroos;U is die vreugde van my sielVir ewig en altoos;Vir ewig en altoos."
"O maak my naarstig in U diens; Leer my die tyd uitkoop,En laat die oordeelsure myTot liefdedade noop;Tot liefdedade noop."
Oom Attie se Slaaptyd stories
Deel Vier
deur Arthur S. Maxwell