Kultuur. Avontuur. Kamp

Paul Joubert 079 219 6735


KULTUUR AVONTUUR KAMP DONKERHOEK ♣ ENKEL OUER EN KIND KAMP PRETORIA ♣ ENKEL OUER KAMP BEKOSTIGBAAR ♣ ENKEL OUER KAMP PRETORIA ♣KOM KYK DIE STERRE ♣ ENKEL OUER KAMP GAUTENG ♣ BEKOSTIGBARE KAMP PRETORIA ♣ LEER JOU KIND KAMP ♣ OUER KAMPE DATUMS ♣ WAAR KAN ONS VEILIG KAMP? ♣ BEKOSTIGBARE WEGBREEK NAWEEK ♣  

Kultuur. Avontuur. Kamp

Kan jy 'n tou knoop? Het jy al 'n nagmars gedoen? Al ooit op 'n perd of 'n wildrit? Lief vir die natuur maar soek 'n veilige kamp plek? Het jou kind al in 'n tent geslaap en behoorlik gekamp? EOK#8 is uiteindelik hier...met hope kultuur, avontuur en kamp. En jy kan al bogenoemde afmerk op jy 'bucket-list' 


BESPREEK NOU! Slegs 36 plekke beskikbaar vir hierdie Kultuur Kamp avontuur. Geniet ‘n sonsondergang soos min – en kom besigtig ons asemrowende hemelruim om ‘n kampvuur. 'n Gebalanseerde groep behoort ongeveer 5 enkel persone, 7 enkelouers met 2 kinders asook 9 enkelouers met een kind die groep vol te maak. Die kamp vind plaas op 'n privaat-jagplaas, en bied skaduryke tentstaanplekke


Ons het die bespreking 'n maand vroeër as gewoonlik oopgemaak vir besprekings. Dit gee jou tyd om jou begroting te laat klop! Eind (Des-Feb) bied jou DRIE maande om die VAKANSIE vir jou en jou kind(ers bekostigbaar te maak!  Beleef avontuur in die natuur met oorgawe! Vanaf 2 - 5 April 2021. Kom ontspan (alleen) of saam met jou kind(ers) gedurende die Paasnaweek.

Kultuur Avontuur Kamp (soek ons Facebook Bladsy met dieselfde naam en gee ons 'n LIKE om so op hoogte te bly van wat ons alles aanvang!) bied 'n VEILIGE, bekostigbare wegbreek naweek vir Enkel-ouers met 'n kind (of kinders).

R1359 (1 persoon) R1590 (1 ouer 1 kind) R2130 (1 ouer 2 kinders) of R2670 (1 ouers met 3 kinders) of R3210 (1 ouers met 4 kinders).  Dit is die volledige koste van jou wegbreek-naweek en sluit jou verblyf (eie tent) of (kamp-tent*) en 8 etes in.


Ons handhaaf 'n balans tussen groep aktiwiteite, ek-en-my-familie-tyd**, en 'n bietjie "me-time".


~ iNDIEN hierdie uitnodiging jou as getroude persoon bereik het, deel asseblief met 'n vriend of kollega wat kan baatvind by ons lekker-naweek-kuier-kamp vir Enkel Ouers (dankie by voorbaat).

Vrydag, 2 April 2021


15:00 - 19:00 Aankoms

18:05             Skemerkelkie

19:00 - 20:00 Beesstert Potjiekos (+rys en roosterkoek)

20:00 - 21:00 Vuurtjie Pak & Ysbreker

21:00 - 22:00 Ontspan om Vuur

Saterdag, 3 April 2021

07:00 - 08:00 Ontbyt (Weetbix, Oats of Roosterkoek met Koffie)

08:00 -           Staproete 3km (slegs kinders) saam met Paul Joubert

08:30 - 13:00 

13:00 - 14:00 Middagete (Hamburger slaai)

14:00 - 15:00 Swem 

15:30 - 16:30 Touknoop Seuns

19:00 -           Aandete (Hoender Stew met pap/rys)

21:00 - 23:00 Kitaar Kampvuur Kuier

23:00 - 01:00 Sterrekyk en Nagmars


Sondag, 4 April 2021


06:30 - 08:00 Wildrit Span 2

07:00 - 08:00 Ontbyt (Spek en eiers met broodjies)

09:00 - 11:00 Bergfiets Roete

11:00 - 13:00 Swembad

13:00 - 14:00 Middagete (Boerierol)

15:00 - 16:30 Kersmaak Dogters

17:00 - 19:00 

19:00 -           Braaivleis

21:00 - 01:00 Radio Kuber Kontrei Konsert / Boodskappe aan ouers


Maandag, 5 April


06:30 - 08:00 Wildrit Span 4

07:50 - 08:40 Ontbyt (Weetbix, Oats of Roosterkoek met Koffie)

08:45 - 09:00 Beweeg na 

09:00 - 10:00 Oggend Erediens in veld by

10:00 - 13:00 Swem 

13:00 -           Oorskiet Kos oppak kuier!

14:00 -           Handig Kampkaart in ***

15:00 -           Kamp amptelik klaar (welkom om te kuier) 



Omgewing: Kampterrein

Selfoon Opvangs: Ja

Warm Water: Ja

Stort: Ja

Taal: Afrikaans

Omringende Dorpe:  

Onmiddelike verwydering van perseel: Dwelms en 'n Bloubul trui of ander Bulls Memorabilia. 

*Addisionele Koste R295 sien Inskrywingsvorm

** Geen Koste Opsioneel

*** Wenner ontvang 'n gratis ete vir 2 ter waarde van R300 by

Warm water en skoon ablusie-blokke vir beide mans en vrouens is beskikbaar. 24 Sekuriteit. Geen diere word toegelaat.

Wat moet jy saambring? Eie tent (maar hier 4 man-tente). Eie slaapsak en eetgerei. Verversings. Ordentelike stapskoene. Kampstoel. Fietse en sonskerm. Hoed. Verkyker. Muskiet-goed. Reënjas. Swemhandoeke. FUN Attitude. Lagspiere. Sakkie albasters. Koplig of flits. 1 Pak Marshmellows. 'n Ou stel klere (en skoene) vir rivier of dam. 

Respekteer asseblief inwoners en die Wildkamp deur nie harde musiek te speel na 00:00 nie. 'n Deposito van 30% van ooreengekomde bedrag, moet jou aansoek vergesel om kamp toekenning te bevestig. Finale balans teen  30 Maart 2021. *Vra vir Early Bird prys (volle betaling teen 31 Januarie 2021).

Kultuur Avontuur Kamp 

Vra gerus vir verwysings van enkel ouers wat al bygewoon het.

Andrietta Lombard Schroeder (51):  Kamp Voog

Paul Joubert (50): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 6, Die Voortrekkers 27 kampe, Redakteur My Volk, Erfenis Aktivis, Omroeper en 'Content Writer' Radio Kuber Kontrei, Kulturele Streeksgids Gauteng - NQF4 (deur Drum Beat Academy)*

Gareth Ferreira: Kamp Voog (afwesig)

Kultuur Avontuur Kamp

Bank:                      Capitec

Takkode:                 470010

Rekening:               127 236 2823

Naam en Van as verwysing (sms 079 219 6735)

*Kredietkaart en Paypal betalings welkom!