My Volk
Die Trekpad van 'n Nasie


Mieliepaptert

 

(iets besonders by braaivleis)
1¼           l            kookwater
1              t            sout
Genoeg mieliemeel om lekker stywe pap te maak, maar dit moet redelik smeerbaar wees.
½             k           sonneblomolie
500          g           sampioene in skywe gesny en
liggies gebraai
250          g           gekrummelde gebraaide spek
250          g           cheddar kaas
pietersielie
50            ml         ingedampte melk (4 e)

 

Metode:

Skep die volgende lae in 'n gesmeerde bak en bak vir 1½ uur by 180°. Pap, sampioene, spek, olie, kaas en 15ml ingedampte melk. Herhaal tot alles op is. Eindig met sampioene en kaasmengsel. Dan die res van die melk. Strooi pietersielie oor.

Joey Pienaar


 
 
 
 
Mail
Call