My Volk
Die Trekpad van 'n Nasie


Krummelpap

(6 Porsies)
375              ml        Water (1½ k)
5                  ml        Sout (1 t)
300              g          Mieliemeel (500ml) (2 k)

Metode:

Kook die water en die sout in 'n kastrol, gooi die mieliemeel stadig by sodat dit ophoop en die water rondom kook. Moenie roer nie. Sit die kastrol se deksel op en kook 10 tot 15 minute lank stadig. Klop goed met groot vurk. Sit deksel op en laat verder oor baie lae hitte gaar word. Dit neem ongeveer 1 uur.

Joey Pienaar 


 
 
 
 
Mail
Call