Vories Spesialisasie

HT#15 Kamp Rynardt Suiderkruis Spes: Inskrywingsvorm

OPSIES



16 Oktober 2021 | Tydsduur vanaf 16h00 Vrydag 15 Oktober tot 12h00 Saterdag 16 Oktober 2021


Hoeveelheid deelnemers op hierdie Inskrywingsvorm




Bring eie tent, of bewoon ons 4-man Coleman Tent @ EOK#9

DEEL II


#dieSporewatonsLos Die Vlinbokke nooi jou hartlik uit na deel II. By Kamp Rynard. Vrydagaand 15 Oktober 2021 16h00 tot Saterdag oggend 16 Oktober 2021 tot 12h00. Ons gaan swem. Ons gaan skuiling bou. Ons gaan stap. Ons gaan pot. Ons gaan kuier. Ons gaan slaap (miskien). Ons gaan ontbyt. Vories welkom (slegs in tente en skuilings). Ouers welkom (bunker beds). 


Hoe kom ek daar? Volg die R573 (Moloto-pad) vir 23km en draai regs by 'Culinan Regs' bord. 4,2km goeie grondpad. Draai regs by Kamp Rynard (kyk uit vir #kultuurAvontuurkamp 'teardrop'. 


Kultuur Avontuur Kamp 

Community-verified icon

Perderitte Pretoria

Prakties gaan ons die volgende baasraak. 'n Noodgeval 'scenario' word geskep, en Vories moet sê en wys wat gedoen moet word om die situasie te beredder (deel II). Hoe om 'n tent op te slaan (deel I), of 'n skuiling te bou (deel II). Rugsak, stapskoene en slaapsak word uitgebeeld en bespreek (deel I). Hoe om 'n staptog te onderneem (deel I). Elkeen kry 100m om leiding te neem tydens die staptog en die roete-aanwysings te volg. 


Wat moet jy saambring? Verversings. Ordentelike stapskoene. Kampstoel. Sonskerm. Hoed. Verkyker (as jy het). Muskiet-goed. FUN Attitude. Lagspiere. Stapstok (as jy het). Kompas (as jy het)

 

Bank:                      Capitec

Takkode:                 470010

Rekening:               127 236 2823

Naam en Van as verwysing (sms 079 219 6735)

*Kredietkaart en Paypal betalings welkom!

Terugbetalingsbeleid | Geen Terugbetalings*
Ouderdomsbeperking | Familievriendelik

Indien u 'n gesin van 4 of meer is, kwalifiseer u vir 'n familiepakket. Of vra vir die EARLYBIRD prys!

Voortrekker Offisiere wat hul span wil bring, kwalifiseer vir 'n groepbespreking.

*sou dit reën sal 'n nuwe datum vasgestel word