"God het mos in die storm ons volk se leiers tussen klip en blits met baarde, Bybel en sambok gevorm..."
- D.J. OPPERMAN
Musiek van die Week 2016
Hardekole - Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk & Refentse.mp3
Ricus Nel
Harde Kole
Alles Nuut - LigWeg.mp3
LigWeg
Alles Nuut
Suid afrikaner - Afrikaans Ruk.mp3
Afrikaans Ruk
Vir 'n Vreemdeling - Faraway George.mp3
Faraway George
Vir 'n Vreemdeling
Hambamba - Juanita du Plessis.mp3
Juanita du Plessis
Hambamba
Oom Faan se Plaas - Refentse.mp3
Refentse
Bosveld Lounge Advertensie.mp3
11-01-2016
deur Paul Joubert
27 Desember 2015 word legendariese kopersmid, woordsmid en musikant, Randall Wicomb se stem finaal stil. Hy het kleur in ons lewens verskaf. Diep spore vir Afrikaans getrap. Kom luister!
08-01-2016
deur Paul Joubert
Die nimlike Staal Burger is 'n huishoudelike naam sedert hy as held in 'n radioreeks tydens die laat 1960's figureer het. Geskryf deur Radio-legende Fanus Rautenbach.
Afrikaanse Kortverhale
Sinergia Advertensie.mp3
Ek gee erkenning aan álle bronne wat ek gebruik; indien ek dalk van u materiaal gebruik en nie erkenning daarvoor gee nie, kontak my asseblief sodat dit reggestel kan word.
Afrikaanse Musiek Nuus
Redaksioneel
Afrikaans
AFRIKAANSE AKRONIEME
ACVV Afrikaanse Christelike Vrouevereniging
AHI Afrikaanse Handelsinstituut
ALV Afrikaanse Letterkundevereniging
ATA Afrikaanse Taalatlas
ATKV Afrikaanse Taal en Kultuur Vereniging
AWB Afrikaner Weerstandsbeweging
GRA Genootskap van Regte Afrikaners
AFRIKAANSE EPONIEME
Abrakadabra Genoem na die Oostenrykse geneesheer en astroloog, Friedrich (Franz) Mesmer (1734 - 1815) wat dierlike magnetime ontdek het.
Amnestie (kwytskelidng van straf as gevolg van 'n misdaad opgelê)
Bluetooth Genoem na Harald Blatand (c.910 - 987), 'n Wikingkoning wat Denemarke en Noorweë met mekaar verenig het.
Bobbejaansleutel Die bobbejaan- in gereedskap is in vertaling genoem na 'n mnr. Charles Moncke, 'n Britse smid, of Charles Moncky van die VSA, wie se vanne skynbaar met monkey verwar is.
Casanova (vroueverleier) Genoem na Giacomo Girolamo Casanova de Seingalt (1725 - 1798), Venesiese avonturier, gigolo en skrywer, maar in tydperke in sy leeftyd ook soldaat, sekretaris, prediker, alchemis, dobbelaar, violis, loteryopsiener, spioen vir die Inkwisisie, joernalis, diplomaat, spekulant en enige bereop wat sou help om hom in die slaapkamer en onderklere van 'n dame te kry.
Cayennepeper Die sterkte daarvan word aangeslaan op 30,000 tot 50,000 Scoville-eenhede. Die Scoville-skaal meet die speseryhitte (pikantheid) van 'n rissie na aanleiding van die capsaïsieninhoud daarvan.
Daalder (vroeëre Suid-Afrikaanse bedrag van 1 sjieling en 6 pennies, 15 sent; afkorting van riksdaalder) Genoem na die dorp Joachimsthal.
Dom Pérignon (beroemde sjampanje uit die stal van Moët & Chandon). Genoem na 'n Benediktynse monnik, Dom Pérignon (16-38-1715).
Epsomsout Genoem na die dorp Epsom in die graafskap Surrey in Engeland waar die sout die eerste keer in die natuur aangetref is. Dit is oorspronklik berei deur die indamping van die mineraalwater wat ongeveer 1618 daar ontdek is.
Fauna Genoem na Faunus, die Romeinse god van die dierelewe, die bos en herders. Hy word vereenselwig met die Griekse god Pan want hy is ook halfman, halfbok met horings en bokpote.
G-Kol (boontjievormige deel van die vagina wat, na talle vrouens beweer, 'n erogene sone bevat wat tot hoë vlakke van seksuele opwekking en kragtige orgasmes kan lei as dit gestimuleer word)
Hermafrodiet Sy (Salmakis) het die gode gesmeek om hulle vir alle tye te verenig. Die resultaat was dat die eertydese knaap in 'n tweeslagtige wese verander het.
Ikabod Moontlik genoem na die Bybelse Jakob, as die uitlêers van die Bybel aanvaar dat Jakob en Ikabod verbrouings van die naam Jogebed of Jokobod is.
Jerobeam (bottel met 'n inhoudsmaat van vier gewone bottels) Genoem na die Bybelse Jerobeam (oorlede 901 v.C), die eerste koning van die noordelike Israelitiese koninkryk ná die verset teeen Rehabeam.
Kiekie Kiek se van is nie net in die eponiem kiekie verewig nie. 'n Monument vir hom is in 1990 opgerig, 'n straat in Amsterdam is in 2004 na hom genoem en so ook asteroïed 17521 in 1993.
Lolita Genoem na die hoofkarakter, Lolita, in 'n roman van die Russies-Amerikaanse skrywer, Wladimir Wladimirowitsj Nabokof (1899 - 1977). Die Nabokof-familie was drietalig, wat Wladimir later ook benut het deur die eerste blokkiesraaaisels in Russies saam te stel.
Mesmerisme Kul jou hier, kul jou daar! Die woord is volgens sommige 'n verbrouing van die geheime kabbalisiese Hebreeuse habrahar dabar.
Munt Die eerste persoon wat 'n afbeelding van sy kop op 'n munt gehad het, was Julius Ceasar. Omdat skelms dadelik agtergekom het dat 'n mens stukkies van die goue en silwer munte kon afbreek, is kartelrandjies aangebring wat sodanige skending duidelik laat blyk het.
Nemesis (genadelose, onafwendbare straf, gewoonlik in die uitdrukking jou nemesis teenkom.) Genoem na die Griekse mitologiese godin van die wrekende geregtigheid.
Oscar Die beeldjie wat elke jaar in Hollywood aan die beste presteerders in die jaar se rolprentoes toekegen word. Bloot toevallig genoem na Oscar Pierce.
Pekinees Een frivole Engelse bron weet te beweer dat die brak uit die mou geloer het (Engels peek) en daarom Peek-i-neese genoem is. Die ras se bynaam Leeuhond kom van hulle voorkoms wat aan dié van die sogenaamde Chinese wakende leeus herinner.
Pulitzerprys Genoem na die Hongaars gebore Amerikaanse koeranteienaar en -redakteur, Joseph Pulitzer (1847 - 1911), wat die fonds nagelaat het vir die prys wat reeds sedert 1917 toegeken word.
Quisling Genoem na die Noorweegse leëroffisier en politikus, Vidkun Abraham Lauritz Johnsson Quisling (1875 - 1945), die grootste verraaier in die Noorweegse geskiedenis.
Rosettasteen (kliptablet wat in 1799 deur ene Boussard of Bouchard in Egipte gevind is en waarop 'n inskripsie in drie dele verskyn). Genoem na die Stad Rosetta (tans Rashid)
Sifilis (seksueel oordraagbare siekte, veneriese ontsteking)
Genoem na 'n karakter, Syphilis, in 'n gedig van 1530 deur die Italiaanse geneesheer, wiskundige
Tandem (soort fiets waarop twee persone agtermekaar sit en saam trap) Genoem na 'n Engelse edelman, lord Tandem,
Uzi ('n kompakte automatiese wapen wat wêreldwyd gebruik word, genoem na die Israelse
Vestaalse maagd (kuise vrou) Genoem na die Romeinse godin van die vuurherd, Vesta, wat moes sorg dat die vuur in haar tempel
Woensdag (dag voor Donderdag wat op Dinsdag volg) Genoem na een
Xantippe ('n twissieke, neulende, sanikende vrou) Genoem na Xantippe, die eggenote van die Griekse wysgeer, Sokrates
Sy het elf-en-dertig geite (sy het altyd 'n klomp nukke en grille). Sy het dit die elf-en-dertigste keer gedoen (sy het dit vir die soveelste keer gedoen).
Alles is nie pluis nie. (Daar is êrens 'n skroef los. Nederlands pluizen = gladmaak). Hy is nie pluis nie (Hy is nie by sy volle verstand nie).
Wat is die betekenis van die woord Aandblom?
Hy het amper die stuipe gekry, so kwaad was hy. Hy was woedend. Nederlands...
Hy is ruimskoots vergoed. Hy is voldoende vergoed. Nederlands ruimschoots was oorspronklik 'n skeepvaartterm
Waar kom die woord Stoethaspel vandaan?
Ken jy die term festoen? Wat is die betekenis van die woord festoen?
Jy is 'n stomp griffie.
Sy wil Parnassus bestyg.
Onregverdige begunstiging van familie of vriende
Volksmoord Barometer
DODETAL SYFER VANAF 1994
Hoeveel blankes is vermoor deur swartes sedert die einde van Apartheid?
Nagenoeg 68 798 wit Suid-Afrikaners is vermoor sedert 1994 in rasgemotiveerde haat moorde. Meer as 4041 wit Kommersiële Boere is in dieselfde tydperk vermoor. Hierdie moorde is brutaal, die aanvallers spaar niemand nie, kinders en babas ingesluit. Vrouens word verkrag en dan vermoor - en in meeste gevalle word min artikels vermis - indien enige.
Die ANC is tans besig om die manier waarop hierdie sake gerapporteer word, te wysig. Binnekort mag RAS nie aangedui word in die moorde nie, wat dit onmoontlik gaan maak om te rapporteer aan die wêreld wat tans in ons land plaasvind.
Slagtersnek
Long Hope, Distrik Somerset-Oos,
Oos-Kaap 9/3/1816
O Slagtersnek, o Slagtersnek!
Hoekom moes ons soos diere vrek?
Vyf toue hang op 'n Britse galg -
Die blote gedagte laat my walg.
Vir wie's die galg nou opgerig?
Britse prooi stap staderig.
Wie moet deur hul trane kyk?
Hul dierbaars wag in die modder en slyk.
Wie staan daar rustig, kalm en edel?
Sal Englands offers ook nog bedel?
Die stroppe word om hul nekke gesit,
Die teken gegee, die dood ontbied!
'n Ma het God om redding gesmeek:
Die galg - hy kraak, hy knal, hy breek!
Hul val op die onwelriekende vlei.
"Dis 'n Hemelsteken: Hul's vry! Hul's vry!"
Terug! Terug! Jul Boere pak!
Hier wórd nie gesoen, hier wórd nie gelag!"
Bevel is bevel! Die manne moet sterf!
Menslikheid het by die Kakies gederf!
Om die wankelnde galg te spaar en vertroetel
Het één vir één van die Boere gebuitel!
Sélfs nie die lyke was vrygegee -
Soos aas was ook dit hul bloedig trofee!
Wéét jul nie? Dis mos bekend:
Só word God se wet geskend!
© Pieter Cohen Hamburg