Enkel Ouer Kamp: Inskrywingsvorm

29 Oktober - 1 November 2020

Tent Keuses




Bring eie tent, of bewoon ons 10-man-tent. 27-29 September 2019

Ons 6de Enkel-Ouer-Kamp is UITEINDELIK hier! #newvenue. Het COVID-19 jou in jou huis vasgehok? Kom breek weg vir 4 dae, en 3 nagte! (binne gewysigde skoolvakansie)


Beleef avontuur in die natuur met oorgawe! Vanaf 29 Oktober - 1 November 2020. Kom ontspan (alleen) of saam met jou kind(ers) gedurende die laaste naweek voor die eind-eksamens afskop.

BESPREEK NOU! Slegs 40 plekke beskikbaar vir hierdie Kultuur Kamp avontuur. Geniet ‘n sonsondergang soos min – en kom besigtig ons asemrowende hemelruim om ‘n kampvuur. 'n Gebalanseerde groep behoort ongeveer 5 enkel persone, 7 enkelouers met 2 kinders asook 9 enkelouers met een kind die groep vol te maak. Die kamp vind plaas op 'n privaat-jagplaas, en bied skaduryke tentstaanplekke

Kultuur Avontuur Kamp bied 'n VEILIGE, bekostigbare wegbreek naweek vir Enkel-ouers met 'n kind (of kinders).

R1395 (1 persoon) R1890 (1 ouer 1 kind) R2530 (1 ouer 2 kinders). Dit is die volledige koste van jou wegbreek-naweek en sluit jou verblyf (eie tent) of (kamp-tent*) en 8 etes in.


Ons handhaaf 'n balans tussen groep aktiwiteite, ek-en-my-familie-tyd**, en 'n bietjie "me-time".

Donderdag, 29 Oktober 2020


15:00 - 19:00 Aankoms

18:05             Skemerkelkie

19:00 - 20:00 Potjiekos (+rys en roosterkoek) by Weer Begin Boma

20:00 - 21:00 Vuurtjie Pak & Ysbreker by Weer Begin Boma

21:00 - 22:00 Ontspan om Vuur by Weer Begin Boma

Vrydag, 30 Oktober 2020

07:00 - 08:00 Ontbyt (Weetbix, Oats of Roosterkoek met Koffie)

08:00 -           Staproete (slegs kinders) saam met Paul Joubert

10:30 - 12:00 Boogskut Demonstrasie (alle ouderdomme)

12:00 - 13:00 Middagete (Worsbroodjies)

14:00 - 16:00 Swem / Kleilat by Die Eiland

16:30 - 18:00 Perderit (maksimum 20 plekke)* in Die Kloof

19:00 -           Braaivleis (+braaibroodjie, pap en 1 slaai) by Die Eiland

21:00 - 23:00 Kitaar Kampvuur Kuier by Die Eiland

23:00 - 01:00 Nagmars


Saterdag, 31 Oktober 2020


07:00 - 08:00 Ontbyt (Weetbix, Oats, Pap en melk en Koffie)

09:00 - 10:30 Militaire Italiano

10:00 - 12:00 Cullinan

13:00 - 14:00 Middagete (Curry + Rys + Bazaarpoeding)

14:00 - 16:00 Geocaching (slegs vir kinders - ouers ontspan)

                      2-12 Legkaartgroep

                      13+ Ossewagroep

17:00 - 19:00 Groenie Die Trekker Wildrit (11 bok spesies) deur Bertie Smith Jnr

19:00 -           Hamburgers met Slaai

21:00 - 01:00 Erfenis Konsert + Radio Boodskappe Radio Kuber Kontrei


Sondag, 1 November 2020


07:50 - 08:40 Ontbyt (Eiers, Spek, bone en roosterbrood + Koffie)

08:45 - 09:00 Beweeg na Rocky Crest

09:00 - 10:00 Oggend Erediens in veld by Rocky Crest

10:00 - 13:00 Swem by Rocky Crest

13:00 -           Oorskiet Kos oppak kuier!

14:00 -           Handig Kampkaart in ***

15:00 -           Kamp amptelik klaar (welkom om te kuier) 



Omgewing: Kampterrein en Plaas in die Bosveld

Selfoon Opvangs: Ja

Warm Water: Ja

Stort: Ja

Taal: Afrikaans

Omringende Dorpe: Rayton, Cullinan

Onmiddelike verwydering van perseel: Dwelms en 'n Bloubul trui of ander Bulls Memorabilia.


Die Fauna en Flora  (nl. wild, voëls, rante, grasvlaktes, bome, vlei gebiede) BOSVELD

*Addisionele Koste R195 sien Inskrywingsvorm

** Geen Koste Opsioneel

*** Wenner ontvang 'n gratis ete vir 2 ter waarde van R300 by

Warm water en skoon ablusie-blokke vir beide mans en vrouens is beskikbaar. 24 Sekuriteit. Geen diere word toegelaat.

Wat moet jy saambring? Eie tent (maar hier is twee 6 man-tente) as jy bereid is om te deel. Eie slaapsak en eetgerei. Verversings.Ordentelike stapskoene. Kampstoel. Fietse Sonskerm. Hoed. Verkyker. Muskiet-goed. Reenjas. Swemhandoeke. FUN Attitude. Lagspiere. 

Respekteer asseblief inwoners en die Wildkamp deur nie harde musiek te speel na 00:00 nie. 'n Deposito van 30% van ooreengekomde bedrag, moet jou aansoek vergesel om kamp toekenning te bevestig. Finale balans teen 2 Oktober 2020. *Vra vir Early Bird prys (volle betaling teen 1 September 2020).

Kultuur Avontuur Kamp 

Vra gerus vir verwysings van enkel ouers wat al bygewoon het.

Mede Gashere: Bertie Smit ( ): Volg Binnekort

Andrietta Lombard Schroeder ( ):  Volg Binnekort

Paul Joubert (49): Kamp Voog Die Voortrekkers 27 kampe, Redakteur My Volk, Erfenis Aktivis, Omroeper en 'Content Writer' Radio Kuber Kontrei, Kulturele Streeksgids Gauteng - NQF4 (deur Drum Beat Academy)*

Kultuur Avontuur Kamp

Bank:                      Capitec

Takkode:                 470010

Rekening:               127 236 2823

Naam en Van as verwysing (sms 079 219 6735)

Hoep-Hoep Roep - Kleinfontein.mp3

Radio Omroeper Kort Kursus ♦  # Jou hart. My taal. Ons stem! ♦ Ons het jou stem nodig. Skryf nou in! ♦ Volledig aanlyn ♦ Woensdae 19h00 tot 20h00 ♦ Facebook079 219 6735 ♦ Kliek hier vir meer inligting tov kursus ♦ trotsafrikaans@myvolk.co.za