Die Onse Vader
Onse Vader wat in die Hemel is
Laat U naam geheilig word
Laat U Koningkryk kom,
Laat U wil ook op die aarde geskied,
net soos in die Hemel
en gee ons vandag ons daaglikse brood
en vergeef ons oortredings
soos on die vergewe wat teen ons optree
en laat ons nie in die versoeking kom nie
maar verlos ons van die bose
Amen