Afrikaanse Spotprent Geweld www.myvolk.co.za
Suid-Afrikaanse spotprente, Afrikaanse spotprente, Spotprente
Afrikaanse Spotprente, Julius Malema, Myne, Nasionalisasie
Volksgenote...daar is ouens - 'Conspiracy Theorists' - wat megapret het met die Vavi geval. Is dit georkestreer? Is Eva / Izebel geplant om Vavi tot sy val te bring? Voel Zuma dat Vavi te veel mag en navolgers op grondvlak het? Druk Cosatu die regering te links rondom wetgewing / ekonomie? of word Zuma soos, ja, onthou julle - Idi Amin - wat net almal voor hom 'weggevee' (lees vermoor) het wat in sy pad gestaan het?
A Nee A, McDonalds...sponsor die man!
Juju .... Ek weet nie wat om te maak van hierdie man nie? Aan die een kant, as hy stemme van die ANC wen, versterk dit die DA. Te veel stemme, en ons land verval in anargie...kyk wat sê The Public News Hub vandag: These voters are jobless, disgruntled and disillusioned with the state of affairs in the country, 20 years post-independence and are the same people who Julius Malema was wildly popular with as the President of the Youth League. Young people make a difference when they vote, the historical election of Barack Obama being an excellent example of this.
Groen gras + blonde hare + blou bul + saterdag =
top tien afrikaanse grappe, top tien afrikaanse spotprente

Soweto Klaskamer, 16 Junie 1976 *Jeremy Nell (Spotprentkunstenaar)

Radio Omroeper Kort Kursus Advertensie 1.mp3

Radio Omroeper Kort Kursus ♦  # Jou hart. My taal. Ons stem! ♦ Ons het jou stem nodig. Skryf nou in! ♦ Volledig aanlyn ♦ Woensdag 19h00 tot 20h00 ♦ Facebook079 219 6735 ♦ Kliek hier vir meer inligting tov kursus ♦ paul@radiokuberkontrei.co.za