Danie was ‘n arm weeskindjie wat na ‘n groot weeshuis geneem is. Waar ons met hierdie verhaal begin, was hy in die hospitaal en hy het vinnig beter geword na die pampoentjies wat hy gehad het.
Absoluut Suiwer
Categories: