Wilters & Vriende Familie Kamp: Inskrywingsvorm

7 - 9 Februarie 2020 Donkerhoek

Tent Keuses



Bring eie tent, of bewoon ons 10-man-tent. 28 Februarie 2020 - 1 Maart 2020
Jeanne & Monique Wilters nooi jou hartlik uit na...

DIE WILTERS & VRIENDE FAMILIE KAMP

Vrydaq 7 Februarie 2020

15:00 - 19:00 Aankoms

18:05 Uitpak en Opslaan

19:00 - 20:00 Potjiekos (+rys en roosterkoek)

20:00 - 21:00 Vuurtjie Pak & Ysbreker

21:00 - 22:00 Ontspan om Vuur

Saterdag 8 Februarie 2020

07:00 - 08:00 Ontbyt @ Die Boskombuis

08:00 -

09:00 - 10:30 Die Slag van Donkerhoek & Brunch

14:00 - 16:00 Boeresport

17:00 - 19:00 Wildrit stap (11 bok spesies)

19:00 - Bring-en-Braai (kinders braai)

21:00 - 22:00 Jam Session om die Vuur *musikant

Sondag 9 Februarie 2020

08:30 - 10:30 Eie Ontbyt

09:00 - 10:00 Kerk saam met Ds. Attie in Die Bos

12:01 - Geocaching (slegs vir kinders - ouers ontspan)

14:00 -

16:30 -

19:00 - 20:00

Omgewing: Kampterrein en Plaas

Selfoon Opvangs: Ja

Warm Water: Ja

Stort en Bad: Ja

Taal: Afrikaans

OTM: Absa Bank

Die Fauna en Flora van Kleinfontein (nl. wild, voëls, rante, grasvlaktes, bome, vlei gebiede)

** Geen Koste Opsioneel

Warm water en skoon ablusie-blokke vir beide mans en vrouens is beskikbaar. 24 Sekuriteit. Ten volle toegerusde winkel (kafee) is beskikbaar tot 17:30 Vrydag 7 Februarie 2020 en 07:00 tot 15:00 op Saterdag 8 Februarie 2020. Geen diere word toegelaat.

Wat moet jy saambring? Eie tent (maar hier is twee 6 man-tente) as jy bereid is om te deel. Eie slaapsak en eetgerei. Verversings.Ordentelike stapskoene. Kampstoel.Tennis rakette en balle. Sonskerm. Hoed. Verkyker. Muskiet-goed. Reenjas. Swemhandoeke.

Respekteer asseblief inwoners en die Wildkamp deur nie harde musiek te speel nie.

Mede Gashere: John James Webber (51): Shamwari Veld Gids Opleidingsakademie (FGASA), ADDP Waarnemer vir die voëllewe Suid-Afrika. Overland Safaris: Suid-Afrika, Swaziland, Tanzania, Zambia, Botswana en Mozambique.

Paul Joubert (49): Kamp Voog Die Voortrekkers 27 kampe, Redakteur My Volk, Erfenis Aktivis, Omroeper en 'Content Writer' Radio Kuber Kontrei, Kulturele Streeksgids Gauteng - NQF4 (deur Drum Beat Academy*

*in proses

Hoep-Hoep Roep - Kleinfontein.mp3

Radio Omroeper Kort Kursus ♦  # Jou hart. My taal. Ons stem! ♦ Ons het jou stem nodig. Skryf nou in! ♦ Volledig aanlyn ♦ Woensdae 19h00 tot 20h00 ♦ Facebook079 219 6735 ♦ Kliek hier vir meer inligting tov kursus ♦ trotsafrikaans@myvolk.co.za