Kleinfontein Karavaan Park spesialiseer in Familie Saamtrekke en Groep Besprekings! Kontak 079 219 6735 om jou FAMILIE te bespreek in 2020
eik(Kleinfontein) Tarentaal Karavaan Park (kampeerterrein)

Bespreek NOU! 079 219 6735

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Rayton 10km
STREEK: Noord-Oos Gauteng (Pretoria na Nelspruit N4 Roete)
PROVINSIE:Gauteng
Pad: N4 geteer; R515 geteer. Rhenosterfontein Pad geteer tot by Hoofhek. 200m grondpad tot by Karavaan Park (gelyk en geskraap)

GPS Koordinate: 25°48'07.1"S 28°29'32.5"E

Wat om in te pak vir kamp? 

BEDDEGOED
  • Jou eie kussing, slaapsak of duvet (warm) en 'n kombers
  • Eie eetgerrei (bord mes vurk lepel beker)
  • Badprop (44mm)
KLEREDRAG
  • Ordentelike stapskoene of tekkies (vir dam gebruik ook)
  • Kampstoel, Hoed en reenjas
  • Verkyker
NB!
  • Jy sal blootgestel word aan die son. Sorg dat jy voldoende sonskerm en lip balm het
  • Flitslig - veral as jy in ons tente bly, want dit is nie met ligte toegerus nie
  • Let daarop dat geen kerse of lampe in ons tente toegelaat word nie
  • USB-geheuestokkie of SD-kaart vir u foto's