Die Boskombuis & Gastehuis bied akkommodasie aan vir besoekers tydens die jaarlikse Protea Fees Cullifest 2020 wat gehou word 25 - 27 April 2020. Slegs 17km vanaf die EVENT, is ons ideaal gelee om u gemaklik en tuis te voel tydens die fees. 

Ons veilige landelike omgewing bied 6 Boshuisies wat 2, 3 of 4 mense kan slaap. Dus 24 in totaal. Bly vir ontbyt! Elke eenheid is toegerus met 'n 'kofffie-noekie' en dubbelbed en badkamer.