Onderstaande vir Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes, Ooskaap, Kwa-Zulu Natal, Noord Kaap en Wes-Kaap
Eerste Kwartaal
9 Januarie 2019 - 15 Maart 2019
Tweede Kwartaal
2 April 2019 - 14 Junie 2019
Derde Kwartaal
9 Julie 2019 - 20 September 2019
Vierde Kwartaal
1 Oktober 2019 - 4 Desember 2019
Datums met * word nie meer amptelik erken as publieke vakansiedae nie.
1 Januarie 2019 Nuwejaarsdag
Nuwejaarsdag
Valentynsdag Dinsdag, 14 Februarie
21 Maart 2019 Menseregte Dag
Menseregtedag
19 April 2019 Goeie Vrydag
Goeie Vrydag
22 April 2019 Familie Dag
* Paas Maandag
6 April 2019 Van Riebeecksdag*
* Van Riebeeckdag
27 April 2019 Vryheidsdag
Vryheidsdag
1 Mei 2019 Werkersdag
Werkersdag
Moedersdag Sondag, 6 Mei
31 Mei 2019 Republiekdag*
* Republiekdag
16 Junie 2019 Jeugdag
Jeugdag
Vadersdag Sondag, 18 Junie
9 Augustus 2019 Vrouedag
Vrouedag
24 September 2019 Erfenisdag
Erfenisdag
10 Oktober 2019 Krugerdag *
* Krugerdag
16 Desember 2019 Rekonsiliasie
* Geloftedag
25 Desember 2019 Kersdag
Kersdag
26 Desember 2019 Welwillendheid
Welwillendheidsdag
2019 Kalender
1 Januarie 2019 Nuwejaarsdag
21 Maart 2019 Menseregte Dag
19 April 2019 Goeie Vrydag
22 April 2019 Familie Dag
27 April 2019 Vryheidsdag
1 Mei 2019 Werkersdag
16 Junie 2019 Jeugdag
9 Augustus 2019 Vroue Dag
24 September 2019 Erfenisdag
16 Desember 2019 Rekonsiliasie
25 Desember 2019 Kersdag
26 Desember 2019 Welwillendheid
RACHEL DE BEER
Gesterf in die Drakensberge in die winter van 1843
Die donker berge lê wit
In die sneeu van die nagtelike
weer.
Twee kinders skrik uit lit
want hul kalfie kom nie weer.
Die pad het hul verloor.
Dis koud en Japie huil!
Rachel het dus geboor
In 'n miershoop vir hom te skuil.
Sy druk hom in sy fles;
Sy gee hom haar kledy.
Haar lyfie sluit die nes,
Sodat hy nie moet ly!
Die soekers dring daarheen -
Racheltjie is wit en styf.
Japie krimp ineen -
Daar's nog lewe in sy lyf!
Sy't nooit 'n ma geword.
Maar sóós Rachel van ouds tot
Volksmoeder gegord
Weens 'n hart en siel des gouds!
© Peter Cohen Hamburg