Ons hou daarvan dat Sinterklaas (Vader Krismis) geskenke bring. St. Nikolaas was die beskermheilige van kinders wat in baie lande in kinders se verbeelding vir hulle geskenke bring op St. Nikolaas-aand op 6 Desember.
Wat Praat jy!
Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet
ISBN 978-1-86919-388-1