Hy hou sy lyf Scaramouche. Hy speel hanswors. Scaramuccia was 'n Italiaanse grapmaker in blyspele van die 17de eeu.
Wat Praat jy!
Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet
ISBN 978-1-86919-388-1