My Volk+ (Die Trekpad van 'n Nasie) ADULT PHARMA 
Oom Attie se slaaptyd stories

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male Libido Boosters
Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

'n Moeder se liefde

Niemand kan soos 'n Moeder liefhê nie. Luister net na hierdie storietjie. Het jy al ooit van liefde soos hierdie gehoor?

Dit het net 'n paar jaar gelede gebeur. 'n Jong student het van 'n Duitse universiteit na die noorde van Italië gegaan met vakansie en het heelwat van sy tyd aan bergklim bestee. Eendag, terwyl hy oor 'n gletser geklim het, het 'n grondverskuiwing plaasgevind en hy het hom dood geval. 

Gidse het na hom gaan soek maar hulle kon hom nie kry nie. Uiteindelik het hulle sy Moeder meegedeel dat daar geen hoop meer bestaan dat hulle selfs sy lyk sal kry nie want sedert die ongeluk het daar alweer twee grondverskuiwings op dieselfde plek plaasgevind. 

Maar die seun se Moeder kon nie tevrede gestel word nie. Sy wou haar seun nog een keer sien, al was dit dan ook maar sy lyk. Gevolglik het sy na die plek gereis waar haar seun aan sy einde gekom het, en daar het sy na die hoop rotse en ys gestaan en kyk wat die plek waar hy toegeval is, bedek het.

Dink net aan daardie toneel! En dan om iets daaronder te probeer uithaal! Maar hoewel dit vir almal onmoontlik geskyn het, wou hierdie Moeder nie glo dat dit onmoontlik was nie. Weet jy wat sy toe besluit het om te doen?

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519

Sy het gesê dat sy die hele hoop grond, indien nodig, sou weggrawe liewer as om haar soektog op te gee. En sy het dit ook gedoen. Sy het baie mans gehuur om haar met die geweldige taak te help. Veertig dae lank, vir tien uur 'n dag, het sy saam met hulle gegrawe. 

In hierdie tyd het die dapper, toegewyde Moeder saam met haar helpers 'n geweldige hoop grond en rotse weggewerk en dit was nie voor die veertigste dag dat sy haar seun se lyk gekry het nie. Dink net aan al die werk, die seer rûe, die beseerde hande, die moë arms, die betraande oë en die gebroke hart! Net 'n Moeder kon dit doen.

Maar dit is hoe Moeders is. Hulle is altyd gereed om enigiets te verduur vir die kinders wat hulle liefhet. 
Kan jy aan iets dink wat jou Moeder nie vir jou sal doen as jy dit werklik nodig het en dis vir jou beswil nie? As jou lewe in gevaar is, sal sy deur water en vuur gaan om jou te red. En as jy deur 'n grondverskuiwing toegeval word, glo ek sal sy bereid wees om deur berge te grawe om jou te vind - vra haar net en hoor wat sy sê.

En as dit so is, as jou Moeder jou so liefhet, kan jy nie net 'n bietjie vriendeliker teenoor haar wees en die lewe vir haar 'n bietjie makliker maak nie?

Ek hoop jy onthou hierdie storie volgende keer as sy jou vra om hout in te bring of om vir haar die tafel te dek. 

< >