Klouer Kuier en Klets Kamp: Inskrywingsvorm

13 - 16 Desember 2019 Donkerhoek

Tent Keuses




Bring eie tent, of bewoon ons 10-man-tent. 27-29 September 2019

Dis vakansietyd! Kom kuier, klouter en klets by 'Kultuur Avontuur Kamp' 13 - 15 Desember 2019. Kleinfontein nooi jou kind(ers) hartlik uit na 'n naweek van kuier, klouter en klets by Die Tarentaal (Kleinfontein) Karavaan park.

Beleef avontuur in die natuur met oorgawe! BESPREEK NOU! Slegs 40 plekke beskikbaar vir hierdie Kultuur Kamp avontuur. Skaterlag. Kampvuurkuier. Sensasionele staproetes. Somervolsonskyn. Kleilat. Wet-Nose woefies. Sterrekyk. Geniet ‘n sonsondergang soos min – en kom besigtig ons asemrowende hemelruim om ‘n kampvuur.

Kultuur Avontuur Kamp bied 'n VEILIGE, bekostigbare wegbreek vakansie-naweek vol kultuur, avontuur en kamp.

R395 per kind Dit is die volledige koste van jou wegbreek-naweek en sluit jou verblyf (eie tent) of (kamp-tent*) en etes in.

Vrydaq 13 Desember 2019

12:00 - 13:00 Kamp Oplsaan

13:00 - 14:00 Middagete

14:00 - 18:00 WetNose Walk

18:05 - 20:00 Potjiekos (+rys en roosterkoek)

20:00 - 21:00 Vuurtjie Pak & Ysbreker

21:00 - 22:00 Ontspan om Vuur


Saterdag 14 Desember 2019

07:00 - 08:00 Beskuit & Koffie

08:00 - Vlugbal

10:00 - 11:30 Die Slag van Donkerhoek

12:00 - 13:00 Middagete

14:00 - 16:00 Geocaching (slegs vir kinders - ouers ontspan)

17:00 - 19:00 Wildrit stap (11 bok spesies)

19:00 - Braaivleis (+braaibroodjie, pap en 1 slaai)

20:00 - 22:00 Kersvader Kersvuur Kersboom Kuier


Sondag 15 Desember 2019

07:30 - 08:45 Die Boskombuis Ontbyt

09:00 - 10:00 Vrywillige bywoning van Kerk in Gemeenskapsaal

11:00 - Swembad

12:01 - 13:00 Middagete

14:00 - Bergfiets Roete (slegs vir kinders - ouers ontspan)

19:00 - 20:00 Aandete

12:00 - Kamp Amptelik klaar

12:01 - Handig Kampkaart in ***

13:00 - Oorskiet Kos oppak kuier!

13:30 - Jukskei

Omgewing: Kampterrein en Plaas

Selfoon Opvangs: Ja

Warm Water: Ja

Stort en Bad: Ja

Taal: Afrikaans

OTM: Absa Bank

Die Fauna en Flora van Kleinfontein (nl. wild, voëls, rante, grasvlaktes, bome, vlei gebiede)

*Addisionele Koste R95 sien Inskrywingsvorm

** Geen Koste Opsioneel

*** Wenner ontvang 'n gratis ete vir 2 ter waarde van R300 by Die Boskombuis

Warm water en skoon ablusie-blokke vir beide mans en vrouens is beskikbaar. 24 Sekuriteit. Ten volle toegerusde winkel (kafee) is beskikbaar tot 17:30 Vrydag 1 November 2019 en 07:00 tot 15:00 op Saterdag 2 November 2019. Geen diere word toegelaat.

Wat moet jy saambring? Eie tent (maar hier is twee 6 man-tente) as jy bereid is om te deel. Eie slaapsak en eetgerei. Verversings.Ordentelike stapskoene. Kampstoel.Tennis rakette en balle. Sonskerm. Hoed. Verkyker. Muskiet-goed. Reenjas. Swemhandoeke.

Respekteer asseblief inwoners en die Wildkamp deur nie harde musiek te speel nie. 'n Deposito van R600 (enkel) en R900 (meer as 1) moet jou aansoek vergesel om kamp toekenning te bevestig. Balans teen 4 Desember 2019. *Vra vir Early Bird prys (volle betaling teen 10 Oktober 2019).

Vra gerus vir verwysings van enkel ouers wat al bygewoon het.

Mede Gashere: John James Webber (51): Shamwari Veld Gids Opleidingsakademie (FGASA), ADDP Waarnemer vir die voëllewe Suid-Afrika. Overland Safaris: Suid-Afrika, Swaziland, Tanzania, Zambia, Botswana en Mozambique.

Paul Joubert (49)


Omgewing: Kampterrein en Plaas

Selfoon Opvangs: Ja

Warm Water: Ja

Stort en Bad: Ja

Taal: Afrikaans

OTM: Absa Bank


Die Fauna en Flora van Kleinfontein (nl. wild, voëls, rante, grasvlaktes, bome, vlei gebiede)

*Addisionele Koste R95 sien Inskrywingsvorm

** Geen Koste Opsioneel

*** Wenner ontvang 'n gratis ete vir 2 ter waarde van R300 by Die Boskombuis

Warm water en skoon ablusie-blokke vir beide mans en vrouens is beskikbaar. 24 Sekuriteit. Ten volle toegerusde winkel (kafee) is beskikbaar tot 17:30 Vrydag 19 Desember 2019 en 07:00 tot 15:00 op Saterdag 20 Desember 2019.  Geen diere word toegelaat.

Wat moet jy saambring? Eie tent (maar hier is twee 6 man-tente) as jy bereid is om te deel. Eie slaapsak en eetgerei. Verversings.Ordentelike stapskoene. Kampstoel.Tennis rakette en balle. Sonskerm. Hoed. Verkyker. Muskiet-goed. Reenjas. Swemhandoeke. 

Respekteer asseblief inwoners en die Wildkamp deur nie harde musiek te speel nie. 'n Deposito van R600 (enkel) en R950 (meer as 1) moet jou aansoek vergesel om kamp toekenning te bevestig. Balans teen 3 Desember 2019. *Vra vir Early Bird prys (volle betaling teen 10 Oktober 2019).

Kultuur Avontuur Kamp 

Vra gerus vir verwysings van enkel ouers wat al bygewoon het.

Mede Gashere: John James Webber (51): Shamwari Veld Gids Opleidingsakademie (FGASA), ADDP Waarnemer vir die voëllewe Suid-Afrika. Overland Safaris: Suid-Afrika, Swaziland, Tanzania, Zambia, Botswana en Mozambique.

Paul Joubert (49): Kamp Voog Die Voortrekkers 27 kampe, Redakteur My Volk, Erfenis Aktivis, Omroeper en 'Content Writer' Radio Kuber Kontrei, Kulturele Streeksgids Gauteng - NQF4 (deur Drum Beat Academy)*

*in proses

Hoep-Hoep Roep - Kleinfontein.mp3

Radio Omroeper Kort Kursus ♦  # Jou hart. My taal. Ons stem! ♦ Ons het jou stem nodig. Skryf nou in! ♦ Volledig aanlyn ♦ Woensdae 19h00 tot 20h00 ♦ Facebook079 219 6735 ♦ Kliek hier vir meer inligting tov kursus ♦ trotsafrikaans@myvolk.co.za
Klouer Kuier en Klets Kamp 13 - 15 Desember 2019
Ouma Oupa & Kleinkind Kamp 24 - 26 Januarie 2020