My Volk+ (Die Trekpad van 'n Nasie) ADULT PHARMA 
GRASWEDUWEE

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male Libido Boosters

Afrikaanse spreekwoorde en idiome

Grasweduwee

...Grasweduwee.  Die uitdrukking het oorspronklik verwys na 'n ongetroude vrou wat meer as een man intiem onthaal het. Die vermoede is dat dit buite  in die gras was, eerder as in die wettige huweliksbed. Maar die eintlike bedoeling was dat sy 'n kinid  buite die huwelik gehad het. 

'n Ander bron verklaar met groot oortuiging dat die uitdrukking oorspronklik uit Brits-Indië gekom het waar die vrouens en kinders gedurende die versengede dae van die somer na die bergstreke toe gestuur is. Daar was dit nie net koeler nie, maar daar was ook gras - en geskei van hulle mans was hulle dus grasweduwees. Na hierdie voorbeeld het daar later natuurlike ook graswewenaars ontstaan. 

Uit die VSA het daar 'n ander verklaring ontstaan. Terwyl die goud-stormloop in Kalifornië het die man dikwels vrou en kinders by familie laat loseer terwyl hy gaan goud grawe het. In Amerikaans het dit bekend gestaan as "putting a wife to grass" - 'n uitdrukking wat eindelik gebruik is vir 'n perd wat te oud was om te werk. Hierdie tydelike skeiding sou dan van die vrou 'n grasweduwee maak. Dit is alles gissings. Die oorspronklike woord wat later grass in Engels geword het, was grace. Die was 'n grace widow. Dit het verwys na die grace, die grasie of genade wat die vrou van die pous ontvang het om van haar man te skei - 'n toegewing wat in die vroeë dae slegs deur die Katolieke Kerk toegestaan kon word.

Die verklaring word gestaaf deur die Franse benaming veuve de grace (dit is genadeweduwee in Frans) en die Latynse viduca de gratia. (Vandag noem die Franse die soort voëlvrydame 'n halfweduwee). Omdat die Franse woord grace ampers soos die Engelse grass klink was dit voorspelbaar dat die oorspronklike betekenis verlore sou raak. In Suid-Afrika verwys die media gereeld na die eggenote van professionele rugbyspelers ook as grasweduwees wanneer hul mans vir weke lank op toer weggaan. 'n Mens kan net bespiegel dat die gras ook natuurlik na die rugbyveld sal verwys. 

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

'n Idioom is 'n vaste spreekwoord of segswyse wat eie is aan 'n spesifieke taal, streek of volksgroep. Idiome het gewoonlik 'n dieper betekenis wat uit die tradisies, geskiedenis en leefwyse van 'n volk gegroei het. Dit is nie altyd moontlik om die betekenis van 'n idioom uit die woorde af te lei nie, omdat dit baie op figuurlike spraak berus. Vir die rede kan idiome ook nie direk van een taal in 'n ander vertaal word sonder om die betekenis daarvan in ag te neem nie.

'n Spreekwoord is 'n kort, kernagtige gesegde, waarin 'n algemene waarheid of wyse les uitgedruk is.


Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >