Enkel Ouer Kamp: Inskrywingsvorm

1 - 3 November 2019 Donkerhoek

Tent Keuses




Bring eie tent, of bewoon ons 10-man-tent. 27-29 September 2019

Beleef avontuur in die natuur met oorgawe! Vanaf 1 - 3 November 2019. Kom ontspan (alleen) of saam met jou kind(ers) gedurende die laaste naweek voor die eind-eksamens afskop.

BESPREEK NOU! Slegs 30 plekke beskikbaar vir hierdie Kultuur Kamp avontuur. Geniet ‘n sonsondergang soos min – en kom besigtig ons asemrowende hemelruim om ‘n kampvuur. 'n Gebalanseerde groep behoort ongeveer 3 enkel persone, 5 enkelouers met 2 kinders asook 7 enkelouers met een kind die groep vol te maak. Donkerhoek bied skaduryke tentstaanplekke

Kultuur Avontuur Kamp bied 'n VEILIGE, bekostigbare wegbreek naweek vir Enkel-ouers met 'n kind (of kinders).

R690 (1 persoon) R1090 (1 ouer 1 kind) R1530 (1 ouer 2 kinders). Dit is die volledige koste van jou wegbreek-naweek en sluit jou verblyf (eie tent) of (kamp-tent*) en 5 etes in.

Vrydaq 1 November 2019

15:00 - 19:00 Aankoms

18:05             Skemerkelkie

19:00 - 20:00 Potjiekos (+rys en roosterkoek) 

20:00 - 21:00 Vuurtjie Pak & Ysbreker

21:00 - 22:00 Ontspan om Vuur

Saterdag 2 November 2019

07:00 - 08:00 Beskuit & Koffie

08:00 -           Bazaar

09:00 - 10:30 Die Slag van Donkerhoek & Brunch

11:00 -           RWC Semi-Finaal @ (Ouers)

                      Swembad (Kinders)

14:00 - 16:00 Geocaching (slegs vir kinders - ouers ontspan)

17:00 - 19:00 Wildrit stap (11 bok spesies)

19:00 -           Braaivleis (+braaibroodjie, pap en 1 slaai)

21:00 - 22:00 Kitaar Kampvuur Kuier

Sondag 3 November 2019 

08:30 - 10:30 Die Boskombuis Ontbyt

09:00 - 10:00 Vrywillige bywoning van Kerk in Gemeenskapsaal of alternatiewelik stiltetyd in kampeer terrein

12:00 -           Kamp amptelik klaar (welkom om te kuier)

12:01 -           Handig Kampkaart in ***

13:00 -           Oorskiet Kos oppak kuier!


Omgewing: Kampterrein en Plaas

Selfoon Opvangs: Ja

Warm Water: Ja

Stort en Bad: Ja

Taal: Afrikaans

OTM: Absa Bank


Die Fauna en Flora van Kleinfontein (nl. wild, voëls, rante, grasvlaktes, bome, vlei gebiede)

*Addisionele Koste R95 sien Inskrywingsvorm

** Geen Koste Opsioneel

*** Wenner ontvang 'n gratis ete vir 2 ter waarde van R300 by Die Boskombuis

Warm water en skoon ablusie-blokke vir beide mans en vrouens is beskikbaar. 24 Sekuriteit. Ten volle toegerusde winkel (kafee) is beskikbaar tot 17:30 Vrydag 1 November 2019 en 07:00 tot 15:00 op Saterdag 2 November 2019.  Geen diere word toegelaat.

Wat moet jy saambring? Eie tent (maar hier is twee 6 man-tente) as jy bereid is om te deel. Eie slaapsak en eetgerei. Verversings.Ordentelike stapskoene. Kampstoel.Tennis rakette en balle. Sonskerm. Hoed. Verkyker. Muskiet-goed. Reenjas. Swemhandoeke. FUN Attitude. Lagspiere. 

Respekteer asseblief inwoners en die Wildkamp deur nie harde musiek te speel nie. 'n Deposito van R400 (enkel) en R700 (meer as 1) moet jou aansoek vergesel om kamp toekenning te bevestig. Balans teen 18 Oktober 2019. *Vra vir Early Bird prys (volle betaling teen 30 September 2019).

Kultuur Avontuur Kamp

Bank:                      Capitec

Takkode:                 470010

Rekening:               127 236 2823

Naam en Van as verwysing (sms 079 219 6735)

Hoep-Hoep Roep - Kleinfontein.mp3

Radio Omroeper Kort Kursus ♦  # Jou hart. My taal. Ons stem! ♦ Ons het jou stem nodig. Skryf nou in! ♦ Volledig aanlyn ♦ Woensdae 19h00 tot 20h00 ♦ Facebook079 219 6735 ♦ Kliek hier vir meer inligting tov kursus ♦ trotsafrikaans@myvolk.co.za