Enkel Ouer Kamp: Inskrywingsvorm

15 - 18 April 2022

Tent Keuses







EOK13 Enkelouer en kind kampe
Bring eie tent, of bewoon ons 4-man Coleman Tent @ EOK#13

# Die 'struggle' is REAL


BESPREEK NOU! Slegs 48 plekke beskikbaar vir hierdie Kultuur Kamp avontuur. Geniet ‘n sonsondergang soos min – en kom besigtig ons asemrowende hemelruim om ‘n kampvuur. 'n Gebalanseerde groep behoort ongeveer 5 enkel persone, 7 enkelouers met 2 kinders asook 9 enkelouers met een kind die groep vol te maak. Die kamp vind plaas te Rus Oord (buite Brits), en bied skaduryke tent- of *karavaan staanplekke. (*slegs vir 2de of meer EOK Kampers).  PUIK!! Kom uit na Covid-LOCKDOWN en kry 'n bietjie son! 


Ons het die bespreking 'n maand vroeër as gewoonlik oopgemaak vir besprekings. Dit gee jou tyd om jou begroting te laat klop! Coleman 4-man tente (nuut) beskikbaar te huur @ R450 vir die naweek.  Beleef avontuur in die natuur met oorgawe! Vanaf 18 - 21 Maart 2022. Kom ontspan (alleen) of saam met jou kind(ers).


Kultuur Avontuur Kamp (soek ons Facebook Bladsy met dieselfde naam en gee ons 'n LIKE om so op hoogte te bly van wat ons alles aanvang!) bied 'n VEILIGE, bekostigbare wegbreek naweek vir Enkel-ouers met 'n kind (of kinders).

R1659 (1 persoon) R2190 (1 ouer 1 kind) R2890 (1 ouer 2 kinders) of R3290 (1 ouers met 3 kinders) of R3599 (1 ouers met 4 kinders).  Dit is die volledige koste van jou wegbreek-naweek en sluit jou verblyf (eie tent) of (kamp-tent*) en 8 etes in.


Ons handhaaf 'n balans tussen groep aktiwiteite, ek-en-my-familie-tyd**, en 'n bietjie "me-time". Ons het Brits (Noordwes) gekies as ons tuiste vir EOK#13.


~ iNDIEN hierdie uitnodiging jou as getroude persoon bereik het, deel asseblief met 'n vriend of kollega wat kan baatvind by ons lekker-naweek-kuier-kamp vir Enkel Ouers (dankie by voorbaat). 

Geen drankgebruik/verbruik vir die ouer aan diens (of wat item aanbied op die spesifieke dag, totdat afgehandel)

Donderdag, 18 Maart 2022


15:00 - 19:00 Aankoms

18:05             Skemerkelkie

19:00 - 20:00 Karoo Lam + Mint Potjiekos (+rys +tuisgebakte potbrood) ETE1

20:00 - 21:00 Vuurtjie Pak

21:00 - 22:00 Ontspan om Vuur

                       Afrikaanse Bordspeletjies


Vrydag, 19 Maart 2022

07:00 - 08:00 Oats / Wheatbix ETE2

08:30 - 10:00 Staproete (non-River Rafting)

10:00 - 11:00 Swem (non-River Rafting)                     

08:30 - 11:00  River Rafting

12:00 - 12:30 Middagete (Boer Rolle) ETE3

12:30 - 15:00 Foefieslaaid

15:00 - 16:30 Swem-kaskenades I

16:30 - 19:00 Volleyball

19:00 -  20:00 Vryst-a-a-a-t Burger Aandete ETE4

19:00 - 21:00 Swemkaskenades III

21:00 - 23:00 Sterrekyk Teorie

23:00 - 01:00 Sterrekyk Prakties


Saterdag, 20 Maart 2022


06:30 - 08:00 Bergfietsroete I @ 

07:00 - 08:00 Roosterkoeke en Kampvuur Koffie Ontbyt ETE5

09:00 - 12:00 Die Eiland (Vlotbou)

12:00 - 13:00 Hommeltuig

13:00 - 14:00 Middagete (Hot Dogs) ETE6

15:00 - 16:30 Literia baan

16:30 - 18:00 Ontspan

19:00 -           Braaivleis ETE7

21:00 - 01:00 Nagmars


Sondag, 21 Maart 2022


06:30 - 08:00 Staproete III @

07:50 - 08:40 Ontbyt (Spek Eiers Roosterbrood) ETE8

08:00             Handig Kampkaart in***

09:00 - 10:00 Kerkdiens op 'Die Moordkoppie'

11:00 -           Kamp amptelik klaar (welkom om te kuier) 

10:00 - 13:00 Ontspan / Swem / Kuier

13:00 -           Oorskiet Kos oppak kuier! ETE9


Omgewing: Kampterrein

Selfoon Opvangs: Ja

Warm Water: Ja

Stort: Ja

Taal: Afrikaans

Omringende Dorpe:  Brits


Onmiddelike verwydering van perseel: Dwelms en 'n Bloubul trui of ander Bulls Memorabilia. 


Wat moet jy saambring? Eie tent (maar hier 4 man-tente). Eie slaapsak en eetgerei. Verversings. Ordentelike stapskoene. Kampstoel. Fietse en sonskerm. Hoed. Verkyker. Muskiet-goed. Reënjas. Swemhandoeke. FUN Attitude. Lagspiere. Sakkie albasters. Koplig of flits. 1 Pak Marshmellows. 'n Ou stel klere (en skoene) vir rivier of dam. Bottel 750ml terpentyn. Groen of Rooi Laserpen. Bergfiets. Braaitang (slegs mans).

Respekteer asseblief inwoners en besoekers aan ? deur nie harde musiek te speel na 00:00 nie. 'n minimum Deposito van 30% van ooreengekomde bedrag, moet jou aansoek vergesel om kamp toekenning te bevestig. Finale balans teen  11 Maart 2022. *Vra vir Early Bird prys (volle betaling teen 11 Maart 2022).

Tydens EOK#8 het ons 'n behoeftige persoon gehelp om saam te kom kamp. Haar/Sy kamposte was geborg en kon die kamp saam met ons geniet. Ons wil graag hierdie tradisie voortsit - en is BAIE dankbaar vir ons BORG! - weereens dankie! In groepsverband kan ons 'n groter verskil maak in 'n mamma/pappa en kind(ers) lewe - deur 'n MEMORY te skep op hierdie kamp wat hul ewig sal bybly. 

Kultuur Avontuur Kamp 

Vra gerus vir verwysings van enkel ouers wat al bygewoon het.

Paul Joubert (52): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 12, Die Voortrekkers 27 kampe, Redakteur My Volk, Erfenis Aktivis, Omroeper en 'Content Writer' Radio Kuber Kontrei, Kulturele Streeksgids Gauteng - NQF4 (deur Drum Beat Academy)*

Gareth Ferreira (36): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 4

Ronel du Toit (47): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 2

Sarel Botha (56): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 2

Kultuur Avontuur Kamp

  1. EOK#13 | 18 Maart 2022 - 21 Maart 2022
  2. EOK#14 |  15 April 2022 - 18 April 2022
  3. TRE#01 | 17 Junie - 19 Junie 2022 *Treinrit
  4. EOK#15 | 01 Julie 2022 - 04 Julie 2022 *Drakensberge
  5. RKK#5 | 09 Augustus 2022 Radio Kuber Kontrei Golf Dag (Akasia) Pretoria
  6. NAM#01 | 1 September 2022 - 7 September 2022 Pretoria tot Namakwaland Blomme-bustoer
  7. RSA#01 | 9 September 2022 - 11 September 2022 Sewes Wêreldbeker Toernooi Kaapstad
  8. EOK#18 | 23 September 2022 - 25 September 2022
  9. EOK#16 | 06 Oktober 2022 - 09 Oktober 2022
  10. EOK#17 | 16 Desember 2022 - 19 Desember 2022
  11. EOK#19 | 5 Januarie 2023 - 8 Januarie 2023

Bank:                      Capitec

Takkode:                 470010

Rekening:               127 236 2823

Naam en Van as verwysing (sms 079 219 6735)

*Kredietkaart en Paypal betalings welkom!

Radio Omroeper Kort Kursus ♦  # Jou hart. My taal. Ons stem! ♦ Ons het jou stem nodig. Skryf nou in! ♦ Volledig aanlyn ♦ Woensdae 19h00 tot 20h00 ♦ Facebook079 219 6735 ♦ Kliek hier vir meer inligting tov kursus ♦ trotsafrikaans@myvolk.co.za
Rivierfront Enkelouerkampe
Vredefort Koepel
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021 @ Op die plaas Witkop, gedeelte 11 Lindequesdrift (naby Parys) Serobe-On-Vaal (Magriet, Frikkie en Mario as gasheer) | 65 Slapies tot ons volgende avontuur! 36 Plekke ~ Of N1 of N14. Indien N14, Krugersdorp – Randfontein - Westonarea - draai links op die R500 Fochville. Slegs 152km vanaf Pretoria. Ons Vryst-a-a-a-t KAMP, alhoewel die KAMP tegnies in Noordwes val. http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... Roeteaanwysings is eenvoudig! #kultuurAvontuurkamp 👉 STOP = OPT OUT Ps. Ons kamp TEENAAN – en slaap op die oewers – van die magtige Vaal River. #kultuurAvontuurkamp #eok12
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021 @ Lindequesdrif bestaan hoofsaaklik uit landbouhoewes, geleë tussen Vanderbijlpark en Potchefstroom – in die oostelike hoek van die Noordwes provinsie. Dit lê op die noordelike oewer van die Vaalrivier naby Sasolburg op die grens met die Vrystaat. Serobe-On-Vaal (Magriet, Frikkie en Mario as gasheer) | 64 Slapies tot ons volgende avontuur! 36 Plekke ~ http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... Voor 1938 het die Vaal Rivier Barrage Resevoir (amptelike naam) bekend gestaan as die ‘Lake Deneysville’. Elke km op die rivierfront word aangedui met SYFERS teen ‘n geel agtergrond (50km). #kultuurAvontuurkamp 👉 STOP = OPT OUT Ps. Ons kamp TEENAAN – en slaap op die oewers – van die magtige Vaal River. #kultuurAvontuurkamp #EOK12

EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021 Langs Coetzenberg vloei ‘n waterstroom…Nee, wag! Dis nie Coetzenberg nie; dis nie ‘n eikeboom nie. Maar as jy die wilgeboom sien, is dit ‘n aanduiding dat jy Serobe-On-Vaal bereik het vir 3-avontuur-gevulde-nagte en 4 warm, somervolle-swem-dae! | 63 Slapies tot ons volgende avontuur! 36 Plekke ~   http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19-desember-2021.php Draai af, ry 100m grondpad, draai links na Serobe-On-Vaal, pak af, kuier!  #kultuurAvontuurkamp 👉 STOP = OPT OUT Ps. Ons kamp TEENAAN – en slaap op die oewers – van die magtige Vaal River. #kultuurAvontuurkamp #EOK12 Haai, haai, joegaai!

EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021 You have arrived! Welkom by EOK 12 | 62 Slapies tot ons volgende avontuur! 36 Plekke ~   http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19-desember-2021.php 10 Aktiteite vir kinders (en ouers wat wil) #kultuurAvontuurkamp 👉 STOP = OPT OUT • River Rafting • Touknoop • Vlotbou • Nagmars • Literiabaan • Kettieskiet • Foefieslaaid • Volleyball • Stap • Afrikaanse Bord Speletjies #kultuurAvontuurkamp #EOK12 Haai, haai, Poegaai! Ps. As jy van visvang hou, bring jou stok. #share POST met vriende en familie!

Enkellopendes Kamp Pretoria
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021 Kyk mooi! #kultuurAvontuurkamp ~ hiérdié is die AVONTUUR gedeelte | 61 Slapies tot ons volgende avontuur! 36 Plekke ~ http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... Compact RIVER RAFTING. Vrydag 17 Desember 2021 @ 09h00. 4KM. Is jy in? 120 minute (afhangende van die watervlak). Gidse teenwoordig vir NON-Swimmers en beginners 👉 STOP = OPT OUT • River Rafting #share POST met vriende en familie! DANKIE #ParysAdventures #ADRENALIENjunkies #minimum25deelnemers GATSIEN op die magtige Vaalrivier #bucketlist IS jou inskrywingsvorm in?
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021 Die feetjiehuis, of vertaal ‘Ronel se Royal Hotel’. Slaap 8. Ronel. Fiona. Elma. Clarice. Katja. .6. .7. .8. Sien jy kans vir dié enkellopendes? KLOP voor jy ingaan! Enkellopendes is BAIE welkom by on Enkel Ouer en Kind kampe! Veilig. Bekostigbaar. Pret. Baie Pret. Hope pret. http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... 36 Plekke ~ 👉 STOP = OPT OUT #kaserne #share POST met vriende en familie! #Fridaythe16th #fokja #toktokkie. Ps. Daar is ander huisies beskikbaar (selfs 2 ensuite). Hierdie eenheid slaap 8 (4 bunker beds) Kom luister na die #RoepvandieVisarend #dieEiland
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021 Die (volwasse) Boma. Hier gaan ons Donderdagaand 16de Karoo Lam en Mint POTJIEKOS. En vir die sterre kyk. En mekaar se geselskap geniet! 59 Slapies tot ons volgende avontuur! 36 Plekke ~ http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... 36 Plekke ~ 👉 STOP = OPT OUT #kaserne #share POST met vriende en familie! Onthou om vir jou ‘n BAIE gemaklike kamp stoel in te pak, of aan te skaf! Kom luister na die #RoepvandieVisarend #dieEiland #dieMagtigeVaalRivierOewer Ps. Altyd matigheid voor oë! (daar is kinders by; en jy lê teen die oewer van die Vaalrivier) Bly asb. Verantwoordelik!
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021 Die (tiener) Boma. Tradisie bepaal dat tieners mag deurnag die laaste aand van die kamp. SLEGS dan mag julle (tieners) hierdie boma gebruik. http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... 36 Plekke ~ 👉 STOP = OPT OUT Tradisie bepaal ook dat alle oorblywende hout vir dié doel aangewend mag word! #RoepvandieVisarend #dieEiland #dieMagtigeVaalRivierOewer Bly asb. Verantwoordelik! #thaboIncharge | 59 Slapies tot ons volgende avontuur!
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021. Die volgende Stop (en ander Afrikaanse Bordspeletjies) is ’n prettige, lag-tot-jy-lê-bordspeletjie vir die hele gesin. Reis Suid-Afrika van hoek tot kant plat met hierdie unieke speletjie waarin jou beste stomstreektegnieke, algemene kennis en blitsverduidelikings van eiesoortige en eg Suid-Afrikaanse plekke, idees en selfs spreekwoorde handig te pas sal kom. http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... 36 Plekke ~ 👉 STOP = OPT OUT Tel jou woorde. Die Groot Trek. Boereplaas. #RoepvandieVisarend #dieEiland #dieMagtigeVaalRivierOewer 58 Slapies tot ons volgende avontuur! Dié duursame bordspel sluit 300 aktiwiteits- en vraagkaarte in vir ure se speelgenot (watter ouer steek hand-op vir voogwees by al ons bordspeletjies?) ISABEL MULLER
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021. Touknope. Hoe meer jy leer oor knope, hoe meer faktore kan jy gebruik om te bepaal watter knoop reg sal werk vir die taak wat jy wil verrig. http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... 36 Plekke ~ 👉 STOP = OPT OUT Moet die knoop weer losgemaak word? Is beskadiging van die tou 'n faktor? Sal die knoop gebruik word vir 'n konstante of veranderbare vrag? Watter knope het jy in jou gereedskapskas? #RoepvandieVisarend #dieEiland #dieMagtigeVaalRivierOewer 56 Slapies tot ons volgende avontuur! Daar is baie vrae wat jy jouself kan vra wanneer jy besluit watter knoop om te gebruik.
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021. Literiabaan. Saterdag 18 Desember 2021 spandeer ons tyd op Die Eiland. http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19-desember-2021.php 36 Plekke ~   👉 STOP = OPT OUT Of Letrabaan (wat verAfrikaans het) Hindernisbaan. Soos uit streekstaal. Wie sal as oorwinnaars van die baan stap? Ouers of Kinders? Tien kinders vs tien ouers. Steek jou hand op! #brugbou #groengaljoen #spidersweb #tondeldoos en 'n verassing of twee! #RoepvandieVisarend #dieEiland #dieMagtigeVaalRivierOewer 52 Slapies tot ons volgende avontuur! WENK (mamma) Pak 'n stel ou klere in vir beide jou en jou kind! #mudfights
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021. Serobe-On-Vaal het badkamers vir mans (en seuns); sowel as vir vrouens (en dogters). Elke reeks badkamers bestaan uit vier (4) storte en vier (4) toilette. http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... 36 Plekke ~ 👉 STOP = OPT OUT #RoepvandieVisarend #dieEiland #dieMagtigeVaalRivierOewer 51 Slapies tot ons volgende avontuur! Ons deel die kamp met ander besoekers (en mede #kultuurAvontuurkamp vriende). Los die stort of toilet of badkamer soos wat jy verwag om dit te ontvang. En ja, daar is verseker warm water!
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021. Serobe-On-Vaal Koffie Kuiers om die kampvuur. Die sukses van 'n eenvoudige kampvuur kuier spreek daarin dat Enkel Ouer Kampers gereeld saam koffie en kuier na 'n kamp. Iets omtrent LIG en WARMTE om só 'n kampvuur bly in hul harte voortbestaan en brand. http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... 36 Plekke ~ STOP = OPT OUT #RoepvandieVisarend #dieEiland #dieMagtigeVaalRivierOewer 49 Slapies tot ons volgende avontuur! 'n Facebook Groep (Kultuur Avontuur Kamp Vriende) + 'n Whatsapp Groep (Pta Kuier - Kamp Maatjie) in plek om nuutgevonde vriendskappe lewenslank vas te messel. #friendsforlife
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021. #KultuurAvontuurKamp Coleman 4-man Tent (6 in totaal) is beskikbaar teen R270 per tent per naweek. As dit jou eerste is, kyk hier hoe om dit te doen. https://www.ignitenorth.co.za/rent-a-coleman-4-man.../ 36 Plekke ~ STOP = OPT OUT #RoepvandieVisarend #dieEiland #dieMagtigeVaalRivierOewer 47 Slapies tot ons volgende avontuur! En weet ook daar is vele HANDE om te help. Baie seuns. Baie gereelde EOK kampers. #youarenotalone
Ek waarborg jou 'n goedkoper tyd langs die magtige VaalRivier as by jou huis. Is jy deel van #JanTuisbly se karretjie? Alle etes en vermaak ingesluit. Of gaan jy KAMP! Veilig. Bekostigbaar. Skoon. EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021. JOU stem tel! #kultuurAvontuurkamp Of jy vir 'n Coleman 4-man Tent (6 in totaal)kies, of Ronel se Royal Hotel kies, of selfs vir Eenheid 5 of 6 kies, jy is WELKOM! http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... ~ STOP = OPT OUT #RoepvandieVisarend #dieEiland #dieMagtigeVaalRivierOewer 44 Slapies tot ons volgende avontuur! Oorspronklik 42 plekke. Het jy bespreek? Slegs 19 plekke oor! #missit #missout
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021. Die hangbrug. 60m van wes na oos. Of Vasteland na Eiland. #kultuurAvontuurkamp Miskien wag 'n trol met 'n korrekte wagwoord, voordat jy mag oorkruis? WELKOM! http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... ~ STOP = OPT OUT #RoepvandieVisarend #dieEiland #dieMagtigeVaalRivierOewer Saterag, 18 Desember 2021 spandeer ons op die Eiland. Of via genoemde hangbrug, of via vlot. 42 Slapies tot ons volgende avontuur! Oorspronklik 42 plekke. Het jy bespreek? Slegs 19 plekke oor! #missit #missout #SerobeOnVaal Is jou faktuur betaal? Geen betaling - geen bespreking!
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021. Nog net 38 slapies oor! http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... ~ STOP = OPT OUT #RoepvandieVisarend #dieEiland #dieMagtigeVaalRivierOewer Donderdag, 16 Desember 2021. #houserules Inkloktyd ~ jy is welkom vanaf 12h00 #missit #missout #SerobeOnVaal Uitkloktyd 10H00. GEEN parkering binne Chalet Area (parkeer agter pale soos aangedui) Visvang - soen en gooi terug beleid | Niemand welkom op die Rugbyveld. Geen troeteldiere. Geen wapens. GEEN vuurwerke!
EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021 Die feetjiehuis, of vertaal ‘Ronel se Royal Hotel’. Slaap 8. Ronel. Fiona. Elma. Clarice. Katja. Barbara. Leona. Susan. Parra-dys? Koek-blik? Tieties-baai? KLOP voor jy ingaan! UITVERKOOP! Enkellopendes is BAIE welkom by on Enkel Ouer en Kind kampe! Veilig. Bekostigbaar. Pret. Baie Pret. Hope pret. http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... 36 Plekke ~ 👉 STOP = OPT OUT #kaserne #share POST met vriende en familie! #Fridaythe16th #fokja #toktokkie. Ps. Daar is ander huisies beskikbaar (selfs 2 ensuite). Hierdie eenheid slaap 8 (4 bunker beds) Kom luister na die #RoepvandieVisarend #dieEiland #Survivor #HOOFMEISIE
34 Slapies... EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021 GESOEK!! 8 Enkellopendes of *Mamma's met dogters om hierdie '8-slaap' Bungalow te deel. KLOP voor jy ingaan! Enkellopendes is BAIE welkom by on Enkel Ouer en Kind kampe! Veilig. Bekostigbaar. Pret. Baie Pret. Hope pret. http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... 36 Plekke ~ 👉 STOP = OPT OUT #share POST met vriende en familie! #Fridaythe16th #fokja #toktokkie. Ps. Daar is ander huisies beskikbaar (selfs 2 ensuite). Kom luister na die #RoepvandieVisarend #dieEiland. Kliek op die skakel om ons volledige program te sien! DEEL ASB! met elke vriend, familielid of kollega wat hierby kan baat! Groete Kampleier. *Ps. Of dalk 8 enkellopende mans of pappa's met seuns....Karavaan staanplek beskikbaar.
33 Slapies... EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021 Piet-my-Vrou Winkel | Shop vir kinders (en ouers) Serobe-On-Vaal is ongeveer 24km vanaf Parys - daarom is daar 'n SNOEPIE op die terrein. Oorgenoeg kos. Bring net jou eie SNACKS of koop by SNOEPIE. Veilig. Bekostigbaar. Pret. Baie Pret. Hope pret. http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... 36 Plekke ~ 👉 STOP = OPT OUT #share POST met vriende en familie! Kom luister na die #RoepvandieVisarend #dieEiland. Kliek op die skakel om ons volledige program te sien! DEEL ASB! met elke vriend, familielid of kollega wat hierby kan baat! Serobe-On-Vaal se snoepie sal elke dag oop wees, behalwe sondag, 18 Desember 2021 #roomysbydieswembad #geediechipsaan
32 Slapies... EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021 Pssst! Maatjie, ek kry jou by die swemgat! Of verkies jy die magtige Vaalrivier? http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19... 36 Plekke ~ 👉 STOP = OPT OUT #share POST met vriende en familie! Kom luister na die #RoepvandieVisarend #dieEiland. Kliek op die skakel om ons volledige program te sien! DEEL ASB! met elke vriend, familielid of kollega wat hierby kan baat! Serobe-On-Vaal. Geen DRANK of GLASE om die swembad. NB! Dienstye vir OUERS sal nader aan tyd vasgemaak word! #NEEvirVerdrinkings #itTakesaVillage #weesverantwoordelik #joukindismyKind Swemtye by SWEMGAT is 06h00 tot 19h00. Vir ons almal se veiligheid!
31 Slapies... EOK#12 | 16 – 19 Desember 2021 Noodhulp Beampte Ronel du Toit 072 483 5143 Stoor asb. genoemde kontak op u foon met 'n kode vir enige noodgeval tydens ons kamp http://myvolk.co.za/enkel-ouer-en-kind-kamp-16-19-desember-2021.php 36 Plekke ~   👉 STOP = OPT OUT #share POST met vriende en familie!  Kom luister na die #RoepvandieVisarend #dieEiland. Kliek op die skakel om ons volledige program te sien! DEEL ASB! met elke vriend, familielid of kollega wat hierby kan baat! Serobe-On-Vaal. Me. du Toit is 'n opgeleide noodhulp beampte (Vlak 1). Indien u oor enige noodhulp kwalifikasie beskik, stel uself gerus beskikbaar as 'n KONTAK persoon tydens EOK#12.   An emergency scene response routine will involve the four H's, which is something that every first aider will learn. Hazards ~ History ~ Hello ~ Help!