Die Afrikaners...
Tussen 1845 tot 1994 is daar vier Dorpsname wat verander het, of wat verander is die die Regering van die dag. Die ANC het al 'n paar meer name verander. Hulle is tans ook hard besig om te probeer om Pretoria na Tswane te verander. Ek 'post' hierdie, want ek sukkel om die nuwe name te onthou. Veral in plekke waar ek nog nooit was nie. As jou dorp se naam verander het, en is nie hier gelys nie, e-pos dit asseblief vir my sodat die lys so volledig moontlik is.
1845 Albertsburg X
Prince Albert √
1905 McHattiesburg X
Balfour √
> Port Natal X
Durban √
1923 Treurfontein X
Coligny √
1994 Gauteng
Verwoerdburg X
Centurion √
2002 Limpopo
Warmbad X
Bela-Bela √
-
Ellisras X
Lephalale √
-
Nylstroom X
Modimolle √
2003 Limpopo
Messina X
Musina √
Potgietersrus X
Mokopane √
Pietersburg X
Polokwane √
2004 Limpopo
Bochum X
Senwabarwana √
KoningThulare-stad √
Oos-Kaap
Bisho X
Bhisho √
Cala X
Kala √
Butterworth X
Gcuwa √
Dendron X
Mogwadi √
Duiwelskloof X
Modjadjiskloof √
Umtata X
Mthatha √
2005 Pietersburg X
Polokwane √
Hectorspruit X
Emjejane √
2006 Naboomspruit X
Mookgophong √
Stanger X
KwaDukuza √
Witbank X
eMalahleni √
2007 Malelane X
Malalane √
2008 Louis Trichardt X
Makhado √
2009 Belfast X
eMakhazeni √
Machadodorp X
eNtokozweni √
Mooiplaas X
Ebuhleni √
Nelspruit X
Mbombela √
Waterval Boven X
Emgwenya √
2010 Piet Retief X
emKhondo √
2021 Port Elizabeth X
Gqeberha √