De La Rey
Bok van Blerk
Op 'n berg in die naglê ons in die donker en wagin die modder en bloed lê ek koud,streepsak en reën kleef teen myen my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?De La Rey, De La ReyGeneraal, generaal soos een man, sal ons om jou val.Generaal De La Rey.Oor die Kakies wat lag,'n handjie van ons teen 'n hele groot magen die kranse lê hier teen ons rug,hulle dink dis verby.Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien.Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal.De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?De La Rey, De La ReyGeneraal, generaal soos een man, sal ons om jou val.Generaal De La Rey.Want my vrou en my kind lê in 'n kamp en vergaan,en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?De La Rey, De La ReyGeneraal, generaal soos een man, sal ons om jou val.Generaal De La Rey.
(terug)

Disket 1
1. De La Rey
2. Jy Praat Nog steeds my Taal
3. Vodka en OJ
4. Hatfield Jol
5. Die Bok kan blêr
6. Lenteblomme
7. So Waai die Wind
8. Stuk van Jou
9. Op Walvisbaai
10. 68 Chevy
11. Katie
12. Girls in Bikinis
13. Habana
14.. De La Rey - Video