My Volk+ (Die Trekpad van 'n Nasie) ADULT PHARMA 
Oom Attie se slaaptyd stories

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male Libido Boosters Pretoria
Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Brood-en-Botter Liefde

Het julle al ooit 'n kardoes lekkers gekoop en dan gevind dat julle boetie en sussie kom en met die grootste erns sê: "Ek het jou so lief?" Dit noem ons brood-en-botter liefde.

Of miskien het dit by die skool gebeur dat terwyl jy besig is om 'n lekker appel te skil, het iemand langs jou kom sit, en gesê; "Ek hou daarvan om in jou klas te wees," of "Ek hou van jou geselskap." Ook dit is brood-en-botter liefde.

Brood-en-botter liefde is nie opregte liefde nie - dit is glad nie liefde nie. Dit is 'n soort selfsug. Dit is belangstelling in dinge, nie in mense nie. Dit begeer die gawe, maar nie die gewer nie. Jimmy was iemand met baie brood-en-botter liefde. Wanneer sy oom by hulle kom kuier het, het Jimmy hom voorgedoen asof hy danig baie van sy oom hou, sodat sy oom hom na die stad geneem en vir hom 'n nuwe speelding gekoop het. Waaneer sy oom weer weg was, kon 'n mens Jimmy hoor sê; "Is hy nie 'n snaakse ou kêrel nie?"

Hy het dit by sy Moeder ook probeer. Wanneer sy van die winkel af terugkom met baie pakkies, was Jimmy tog te hoflik, want een van die pakkies kan moontlik vir hom wees; maar as hy vind dat daar niks vir hom is nie, het hy vreeslik tekere gegaan, met 'n suur gesig rondgeloop, en soms gehuil ook.

Eendag het Moeder siek geword en moes na die hospitaal gan. Sy was baie treurig om haar huis en Jimmy te verlaat, en elke dag het sy verlang om weer huis toe te gaan. Terwyl sy daar in die bed lê, het sy haar voorgestel hoe sy weer gesond is en by die hekkie instap, en hoe Jimmy haar tegemoet snel en sy arms om haar slaan om haar te verwelkom. Sy het gelewe vir daardie oomblik, en hoe meer sy daaraan gedink, hoe meer het sy na die dag verlang.

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519

En toe, eindelik, het die dokter eendag gesê dat sy genoeg herstel het om huis toe te gaan. Sy sou huis toe gaan om almal weer te sien - veral Jimmy.

Die motor het by die huis stilgehou, en net soos Moeder gedink het, het Jimmy haar met oop arms tegemoet gehardloop. Maar terwyl hy so aangehardloop kom, het sy eerste woorde haar hart met droefheid vervul. "Wat het Moeder vir my?", het hy gevra. "Het Moeder vir my iets gebring?"

"So is dit dan al wat hy oor dink,: het Moeder in haar eenigheid gesê. "Hy dink glad nie oor my nie, maar altyd net aan 'n pakkie!".

Toe het sy sommer verby hom gestap die huis in. "Maar ek wil Moeder liefhê," het Jimmy uitgeroep, want hy het gemerk dat daar iets verkeerd was. "Gaan haal 'n stuk vaalpapier, bind dit met 'n tou vas, en bestee jou liefde daaraan," het Moeder kil gesê. En sy het Jimmy daar verbyster laat staan.

Dit was vir hom baie swaar, maar hy het verstaan. Toe dit slapenstyd was, het hy na sy Moeder gegaan waar sy daar sit, en hy het gefluister, "EK het Moeder baie liewer as papierpakkies. Ek is bly dat Moeder weer gesond is."

Toe het Moeder hom in haar arms geneem, want nou het sy die liefde gesien waarna sy so verlang het.

< >